PDA

View Full Version : Bespreking Hel



Ta-An
May 1st 2009, 04:39 PM
Wat is hel.... is daar net een hel, ??

Philip dT
May 1st 2009, 06:32 PM
Daar is verskillende terme wat in die Bybel hiervoor gebruik word, maar ja daar is 'n plek waarin mense ewig gepynig gaan word en ewige verwydering van God sal meemaak.

Ta-An
May 1st 2009, 07:29 PM
Philip mens lees wel van 'n hel met vuur, maar sommige mense sÍ dat hel ook die totale afwesigheid van God is..... deur God verlaat is (Matt 27:46)
Kon mens hiervan aflei dat dit is wat die geloogsbeleidenis "ter helle neergedaal" na verwys? Sommige mense beweer dat die stelling in die geloofsbeleidenis eintlik net bedoel na die "doderyk" neergedaal het.:hmm:

Philip dT
May 1st 2009, 08:24 PM
Dit is twee aparte vrae of daar 'n hel is en of Christus daar was (in watter hoedanigheid ook al).

Op die eerste vraag sal ek "ja" antwoord, hoewel dit nie noodwendig oral "hel" genoem word nie.

Op die tweede vraag is die bybel nie so duidelik nie. Die betekenis van die verwysings in verband hiermee in die Bybel is nie so voor-die-hand-liggend nie.

Kyk bv. 1 Pet 3:19; 1 Pt 4:6

Ta-An
May 2nd 2009, 12:03 PM
Dankie Philip,,,, ,

thinusbrummer
May 26th 2009, 10:29 AM
Daar is die Hel en die doderyk.
Daar is die Hemel en die paradys
Daar is nog niemand in die Hel. Die doderyk is 'n bewaarplek vir die ongelowiges. Al die ongelowiges sal opgewek word vir die Wit troon oordeel.
My vraag. Word die dodes nou al veroordeel deurdat hul noual geskei is van mekaar?

Ta-An
May 26th 2009, 11:20 AM
Thinus, ek dink dat tyd ophou om te bestaan wanneer mens hierdie realm verlaat :D

thinusbrummer
May 26th 2009, 12:12 PM
Dit is een ding wat ek nog nie mooi verstaan. Lig (Nie Son) wat God geskape het en "Tyd" God is soos iemand wat 'n tydmasjien het.
Alwetend, wat gebeur het en nog gaan gebeur.

lukeskywalker
May 26th 2009, 01:24 PM
Lees Lukas 16 vers 19 tot 31

http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?version=0&book=LUK&chapter=16&resnum=22177

Ta-An
May 26th 2009, 03:10 PM
Lees Lukas 16 vers 19 tot 31
[/URL]Lukaslugloper...of [URL="http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi"]hier
(http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?version=0&book=LUK&chapter=16&resnum=22177)

lukeskywalker
May 26th 2009, 06:04 PM
Ek dink in die gedeelte waarna ek verwys het word die hel in redelike detail beskryf