PDA

View Full Version : Favourite song



Willem
May 8th 2009, 10:07 PM
Snaaks hoe iets wat oenskynlik so simpel en eenvoudig is so jou hart kan aangryp en jou vat na plek waar jy vir God sing en net oor en oor dit wil doen.

die song is " I will sing to the glory of the King" van cd wat ons verniet by MMC gekry het en wat in baaie bakkies oor en oor gespeel word.

I will sing to the Glory of the King *4
I will praise my Lord for all my days *4
ons sal sing en ons Koning hulde bring *4
ons sal juig en van Sy trou getuig *4
take the world and give me Jesus *4

Dis soos ek tevore sou se herhalende swart liedjie, maar nou is ek ook so in my hart en dis die mees awesome song wat ek kan sing.:cry:

Kan nou nie wag om vir ewigheid Sy lof te besing nie , as aardse song ( al was dit Gees geinspireer ) so lekker kan wees hoe onbeskryflik sal dit nie wees om Hom in hemel in hemelse saam met aaaaaaaallllll die ander skape lof toe te sing nie

Die songs lirieke en drukke en alles is op www.glorytotheking.co.za (http://www.glorytotheking.co.za) verniet beskikbaar en mag nie verkoop word nie, dis 'n geskenk.

Enigste cd wat ek nog gesien het wat geen mens se naam op staan nie en net Jesus Christus se naam as synde die instruksie gewer op verskyn.

protea
May 9th 2009, 05:24 PM
Willem , jy is reg, dit is n baie 'catchy' melodie . As jy dit gaan ontleed sien jy dat die melodiese lyn eenvoudig maar treffend is en daarom leer mens dit gou-gou aan . Juis een van die kenmerke van n goeie liedjie is dat dit maklik aanleer en siedaar sommer gou neurie en sing almal saam.:pp