PDA

View Full Version : Aan al die moedertjies......



Lanie
May 10th 2009, 10:48 AM
Gelukkige Moedersdag!!!

Mag elkeen van julle hierdie jaar net meer julle roeping as 'n Spreuke 31 vrou uitleef! :hug: :hug: :hug: :hug: :hug: :kiss:

marline
May 10th 2009, 01:29 PM
http://i725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/th_646273-1.jpg (http://s725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/?action=view&current=646273-1.jpg)

Dankie Lanie, Hiers blomme vir al ons vroue wat kinders en mans het.

paidforinfull
May 10th 2009, 04:53 PM
Baie dankie, julle :hug:.

Mag alle mammas (en oumas :) ) 'n wonderlike en geseende moedersdag beleef!

http://i553.photobucket.com/albums/jj382/lindievr/08pics295.jpg

protea
May 11th 2009, 03:21 PM
Ek het vandag die oulikste e pos ontvang van n ma van 4 (die jongste is 6 mde) wat haar 'beroep' op n vorm moes invul en toe skryf sy die volgende:
I am a : Research Associate in the field of Child Development and Human Relations.....;)
Kyk hoe trek ek my ruggie trots regop omdat ek ook die amp beklee...

Ta-An
May 11th 2009, 05:35 PM
Dankie Lanie
Ek hoop alle mammas, en oumas en vroue wat nog nie mammas is nie en die wat nie mammas kan wees nie weet net dat in Jesus ons lewe het :pp

paidforinfull
May 12th 2009, 01:19 AM
Dankie Lanie
Ek hoop alle mammas, en oumas en vroue wat nog nie mammas is nie en die wat nie mammas kan wees nie weet net dat in Jesus ons lewe het :pp
Amen! Dis ware woorde hierdie.