PDA

View Full Version : Lust



Louis F Brits
Jun 2nd 2009, 05:02 AM
Sal julle nie ook se lust is deesdae die grootste sonde nie.Ek sou se dit gaan saam met begeer.

Willem
Jun 2nd 2009, 03:47 PM
Is dit nie maar ook weer ongehoorsaamheid nie? Dis die kern van sonde nie so nie?

Tonton
Jun 2nd 2009, 10:41 PM
Satan ken ons elkeen se swak punte, en hou aan om ons te tempteer.

Wellus is 'n grote, ja.

Mag die HERE ons help om ons gedagtes suiwer te hou, en op Hom te fokus.

Anton