PDA

View Full Version : Die regte gemeente?



Louis F Brits
Jun 2nd 2009, 05:07 AM
Waar is die regte gemeente in Pretoria.Ons is n paar wat graag by n gemeente wil aansluit.

mari
Jun 2nd 2009, 10:48 AM
Hoe sal jou "regte" gemeente moet lyk ?? ....

:hug:

Tonton
Jun 2nd 2009, 10:51 PM
Waarheid,

Ek hoor baie van Hatfield Christengemeente www.hatfield.co.za/ (ek dink hulle is Engels).

en van Antipas Gereformeerde Baptiste (http://www.reformed.org.za/)

Het hulle nog nie besoek nie, maar het al baie van hul preke afgelaai.

Vra die Here om jou na Sy gemeente te lei.

Groete in Jesus,
Anton