PDA

View Full Version : Help asseblief E-Sword



Henry
Jun 10th 2009, 06:48 PM
Ek het sopas E-Sword 9.03 afgelaai, maar ek sien nie die Bybelboeke nie. Is daar iewers 'n verstelling wat ek kan maak.

CFJ
Jun 10th 2009, 07:08 PM
Ek het nie besef 9.03 is al beskikbaar nie, so, sal nie kan s nie... :D

Ta-An
Jun 10th 2009, 07:08 PM
Ek het sopas E-Sword 9.03 afgelaai, maar ek sien nie die Bybelboeke nie. Is daar iewers 'n verstelling wat ek kan maak.Ja, Vra vir Willem, hy weet van E-sword

Henry
Jun 10th 2009, 07:16 PM
Dankie Ta An :pp

Willem
Jun 10th 2009, 08:59 PM
Huh !

Sien dis nou wat gebeur as mens so besig is by werk, dan mis mens die nuwe goete...

As jy kan se waar jy die probleem het kan ek help, anders , kan ek link sit na die tutorial toe ( Hey ! dis deur boertjies geskryf ! Kan julle nou meer :pp )

die link is : http://www.e-sword.net/training.html soek onder vir die tutorial manual. of anders pm my dan mail ek dit vir jou.. 2.5MB size pdf as ek onthou.

hierso is basics oor die nuwe funksies in e-sword, miskien is die f2 die wat jy soek?Sien hieronder... ek dload intussen die nuwe weergawe.

OH OH !
ATTENTION

This update uses a completely different database format for all resources. All add-on modules have been updated and will need to be reinstalled to use with this update.
Do not proceed with this update unless you are prepared to also update the various add-on modules, such as Bibles, commentaries, dictionaries, etc.


Dan is die nuwe goed....so ek moet res ook weer download... dis beste tool wat ek nog gekry het, so here goes...:lol:


The Bible Search feature now allows the ability to perform case-sensitive searches.

The multi-row tabs are now locked in place, so no more moving targets!

A new Bible book browser has been implemented and is no longer docked to the side of the program. Press the F2 key to display the Lookup Scripture Reference dialog next to the mouse pointer wherever it is located, or access it from the main toolbar with the button next to the "Lookup" combobox.

Study Notes can be made on any verse in the Bible, now including the Orthodox Apocrypha and the Catholic Deuterocanon.

You can now Export the Study Notes and Topic Notes in HTML, Word DOC and Adobe PDF file formats, in addition to the previous plain text and Rich Text formats.

You can now Import both HTML and Word DOC files directly into the Study Notes and Topic Notes.

The Print Preview feature has been updated, and now all printing is performed through it.

Highlighting custom colors are now saved for use between sessions.

Localization of the e-Sword user interface continues with the implementation of fully Unicode compliant controls.
e-Sword version 8.0 changes from 7.9

The e-Sword user interface has been completely localized. The various menus and dialogs can be displayed in numerous languages, with the initial offering of Afrikaans, Czech, German, French, Slovak and Spanish. As the e-Sword GUI Localization will be an add-on module, this will be updated individually as new languages are added to it.

Scripture references are displayed using localized abbreviations, and popup ToolTips are converted according to the language in use.

A new Bible book browser has been implemented.

The Orthodox Apocrypha is now supported, in addition to the Catholic Deuterocanon. Both the Revised Standard Version and New Revised Standard Version add-ons now include an additional module with all of these Books.

Some of the text colors and window backgrounds can be customized. Select "Options, Text Colors" from the e-Sword menu to use this feature. This will also allow you to turn off red-letter formatting in Bibles if you so desire.

Henry
Jun 10th 2009, 09:29 PM
Willem, In die vorige weergawes kon mens die Bybelboeke aan die linkerkant sien. Die probleem wat ek het is dat dit nou nie meer daar is nie. Iewers moet mens dit kan stel, maar ek weet nie waar nie. Die tutorial noem dit die navigation tree.

Willem
Jun 11th 2009, 10:16 PM
Daar links bo onder format is die boek wat oop is, dis die nuwe plek... maak pop up window oop wat die boeke en hoofstukke en verse wys...

Jammer dis so laat , lees al weer oor uitverkiesing, Lanie se links en alles..

marline
Jun 12th 2009, 04:05 AM
Ek het sopas E-Sword 9.03 afgelaai, maar ek sien nie die Bybelboeke nie. Is daar iewers 'n verstelling wat ek kan maak.

kyk bo op die task bar sien jy file. edit, ens.... Click op download en dan op Bibles. Internet behoort vir jou die lys bybels te gee met opsies om te download. Hoop jy kom reg.

Willem
Jun 14th 2009, 07:51 PM
Ja, die een is baie anders, maar daar is baie meer hulpmiddels ook by... laat weet maar as in JHB is en cd copy wil kry i.p.v download.

Kyk gerus na die step reader se sampler, lyk my daar is baie "perels" op van baie ouens wat goed geskryf het, soos Andrew Murray se absolute surrender, se uittreksels, die ouens waarheen hulle link verkoop cd vir $20 wat hele spul boeke in elektroniese formaat het, dink sommer hele boebeleteek op sy eie daar.

Daar is ook baie ouens wat commentaries oor bybel het , ek het Henry ? gedownload ook, lyk my die man het baie geskryf , een vers het sommer so hele a4 bladsy as ek reg skat oor !

Henry
Jun 20th 2009, 11:03 AM
Ek het weergawe 7.61 weer teruggelaai. Dit werk soos ek wil h dit moet, maar as ek hom opstart, gee hy klomp fout boodskappe wat s dat hy nie die Bybels wat 'n bblx extension het kan oopmaak nie of so-iets. Kan ek iets daaraan doen?

Willem
Jun 21st 2009, 07:25 PM
Jy sl moet gaan uninstall onder control panel => add remove software =>
unistall nuwe weergawe ; reboot rinstall ou weergawe, reboot, toets

(dis oor lat dit windows is dat daar so baie reboots is :lol: )

en dan as dit nie werk nie die folder in c:\program files\e-sword moet gaan delete , na weer ge-uninstall het en dan weer reboot voor jy begin om 7.61 wer te install...

Soms maak die programme so.:B

Dis wat my besig hou elke dag ...

Henry
Jun 27th 2009, 11:29 AM
(dis oor lat dit windows is dat daar so baie reboots is :lol: )


Willem, ek beoog om van XP oor te skakel na Linux. Daai "blou skerm van die dood" gee my grys hare. :D Weet jy of e-sword beskikbaar is vir Linux? Ek sien niks op hulle webtuiste nie.

Francois Marais
Jun 29th 2009, 04:53 PM
Willem, ek beoog om van XP oor te skakel na Linux. Daai "blou skerm van die dood" gee my grys hare. :D Weet jy of e-sword beskikbaar is vir Linux? Ek sien niks op hulle webtuiste nie.

http://ubuntuforums.org/showthread.php?t=988355

Dalk sal dit help :D