PDA

View Full Version : Wat sÍ die Bybel....



Ta-An
Jun 11th 2009, 03:42 PM
.... hoe mag jy iemand nie noem nie....?? :hmm:

Tonton
Jun 11th 2009, 03:55 PM
.... hoe mag jy iemand nie noem nie....?? :hmm:

Rabbi, Vader, Leermeester (Matt 23:8-10)

En dan se die Woord:
23:11 Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.
23:12 Wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.

Anton

Ta-An
Jun 11th 2009, 04:42 PM
Nee Anton,,,,, daar is 'n ander verwysing en ek kry dit nie... :o

Ta-An
Jun 11th 2009, 04:47 PM
Okay het dit gekry....Matt 5:22 Maar Ek sÍ vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sÍ: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sÍ: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.

Ta-An
Jun 11th 2009, 05:40 PM
Om iemand te disgrace deur insulting comments toe te voeg, is so gelyk aan om iemand te moor met jou woorde..... alhoewel dit nie die woorde wat gebruik word self is nie, maar die onderliggende emosie wat as sonde tel...

Henry
Jun 11th 2009, 06:59 PM
Om iemand te disgrace deur insulting comments toe te voeg, is so gelyk aan om iemand te moor met jou woorde..... alhoewel dit nie die woorde wat gebruik word self is nie, maar die onderliggende emosie wat as sonde tel...

Ta-An, Jou woorde is tog belangrik. Kyk hier, Maar Ek sÍ vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

Iemand het eenmaal gesÍ, with words we make love and with words we crush hearts.

Ta-An
Jun 11th 2009, 07:07 PM
Ta-An, Jou woorde is tog belangrik. Kyk hier, Maar Ek sÍ vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

Iemand het eenmaal gesÍ, with words we make love and with words we crush hearts.Sticks and stones.......

Henry
Jun 11th 2009, 07:31 PM
Sticks and stones.......

Einste, dis 'n leuen daai.