PDA

View Full Version : Inligting Eminem se musiek is gevaarlik



Etienne Marais
Jun 13th 2009, 01:02 PM
Ek is as 'n Christen baie gekant teen Eminen se musiek. Hy sit vloekwoorde in sy liedjies en ek is as 'n Christen baie gekant teen sy musiek. As sy musiek verkeerd is hoekom luister mense sulke gemors soos Eminem se musiek. Daar is so veel mooi Gospel musiek wat eerder geluister kan word as Eminem. Ek geniet Gospel musiek baie maar Eminem se musiek doen niks goed vir ons samelewing nie bly weg!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!

Tonton
Jun 17th 2009, 09:08 AM
Jy's reg. Hy put genot daaruit om afstootlik te wees, en elke tweede woord is strydig met die Gees.

Anton