PDA

View Full Version : Bid asseblief vir 'n vriendin van my...



Karen1
Jun 10th 2009, 02:13 PM
Halo almal,

Bid asseblief vir 'n vriendin van my, my hart gaan uit vir hulle, en mens se hande is afgekap om vir hul iets te doen, maar ons weet mos die ankertou van gebed is sterk en ek glo hulle sal die oop deur vind wat God vir hul wys. Dink asseblief aan hulle in gebed.

Ek haal my vriendin se woorde aan:

"Hi Julle,

Ons het nou net gehoor dat die koper kon nie finansies kry om die gebou te koop nie....Ons is stom geslaan en weet nie watter kant toe nie bid asb saam ons vir wysheid dat ons die deur sien wat die Here vir ons oopmaak...Ons moet die einde van die maand hier uit waarna toe het ek geen idee ons het nie 'n inkomste nie....Ek weet nie regtig wat om te sÍ nie dis baie moeilik....(George maatjies as julle weet van 'n leŽ plaas huis of enige iets wat mens kan oppas asb laat weet my ek sal dit baie waardeer!!!!!)"


Groete in Jesus