PDA

View Full Version : Wat is "New Age"?



Henry
Jul 9th 2009, 10:32 AM
Ek kom toe so rukkie gelede op hierdie webtuiste (http://www.coachforlife.co.za/aboutcoaching.html) af. Dit klink vir my so "Ek is tot alles in staat uit myself." Is dit "New Age" goeters daai.

CFJ
Jul 9th 2009, 11:50 AM
Verseker Henry, dit is so suiwer 'New Age' soos mens dit seker kan kry en is gesentreer op die eie ek en hierdie 'slogan' sÍ alles, 'AWAKEN YOUR POTENTIAL, DISCOVER YOUR TRUTH, LIVE YOUR DREAMS'.

Tonton
Jul 9th 2009, 12:32 PM
Henry en Ferdi,

WIKIPEDIA definieer NEW AGE as:

The New Age (also known as the New Age Movement, New Age spirituality, and Cosmic Humanism) is a decentralized Western social and spiritual movement that seeks "Universal Truth" and the attainment of the highest individual human potential. It combines aspects of cosmology, astrology, esotericism, alternative medicine, music, collectivism, sustainability, and nature.

New Age spirituality is characterized by an individual approach to spiritual practices and philosophies, while rejecting religious doctrine and dogma.
Ons moet onderskei tussen mense wat bloot "in die wÍreld" (d.w.s. in die vlees) is, en wie New Age is. Met new age word individualisme vergeestelik, en is daar 'n anti-christiese gees.

Dat dit op die individu gefokus is, is wel duidelik, maar ek sou versigtig wees om iets in die wÍreld "voetstoots" as New Age te verkoop.

Hier is 'n interresante link: http://www.spiritandsky.com/new-age/

Anton

Henry
Jul 11th 2009, 09:08 PM
Verseker Henry, dit is so suiwer 'New Age' soos mens dit seker kan kry en is gesentreer op die eie ek en hierdie 'slogan' sÍ alles, 'AWAKEN YOUR POTENTIAL, DISCOVER YOUR TRUTH, LIVE YOUR DREAMS'.

Ferdie die ding wat rooi ligte vir my laat aangaan het was "the Academy of Metaphysics in Johannesburg" Ek is nie seker wat dit is nie en is ook nie lus om uit te vind nie :D Dis een van my kliŽnte se webtuiste. Ek dink ek moet saam met die faktuur vir haar 'n evangelie traktaat stuur. As daai ding in haar kantoor beland, gaan hy haar hinner sÍ ek jou. :D

Tonton
Jul 13th 2009, 07:05 AM
Ferdie die ding wat rooi ligte vir my laat aangaan het was "the Academy of Metaphysics in Johannesburg" Ek is nie seker wat dit is nie en is ook nie lus om uit te vind nie :D Dis een van my kliŽnte se webtuiste. Ek dink ek moet saam met die faktuur vir haar 'n evangelie traktaat stuur. As daai ding in haar kantoor beland, gaan hy haar hinner sÍ ek jou. :D

Metaphysics investigates principles of reality transcending those of any particular science. Cosmology and ontology are traditional branches of metaphysics. It is concerned with explaining the fundamental nature of being and the world. Someone who studies metaphysics can be called either a "metaphysician" or a "metaphysicist". ( http://en.wikipedia.org/wiki/Metaphysics )

Hmmm... Ruik nie lekker nie...

Anton

mari
Sep 5th 2009, 05:44 PM
As iemand hier belangstel om verder te gesels op die draad, kan ek heelwat inligting verskaf wat lig op die sg "new age" storie kan werp vir oningeligtes ....

die hele mag agter die "new age beweging" is juis oningeligheid ....

ek was eens op 'n tyd vreeslik "anti new age" ....... eendag het iemand my ge challenge : " don't judge what you don't know" ...... daar het my oee oopgegaan oor die misleiding van okkult binne die "new age" en dis alles behalwe die ooglopende ..... die subtiule is baie meer gevaarlik .......

deesdae is ek nog meer "anti new age" maar op 'n heel ander vlak ........ meeste van die mensekinders wat daarin opgevang raak, is geestelik diep soekend ..... ons as Christinne kan, pleks van oordeel, eerder onderskei ...... en hulle met liefde wys op die verdraainings ...... en die Gees vertrou om die waarheid te openbaar ......'n basiese "verstaan" van new age denke help in bediening om tot hierdie soekendes deur te dring .... as wedergebore Godskinders het ons die antwoorde wat hierdie mensies soek .....

..... en dit help ook om bedag te wees op die subtiele "breinwas" van okkult new age om ons kinders te beskerm om nie daarin te verval nie ......

groete
m

Philip dT
Sep 5th 2009, 06:16 PM
New Age geloof is monisties. Dit beteken die totale werklikheid (geestelik en fisies) word as een werklikheid verstaan (die fisiese en geestelike wÍreld is nie geskei soos in die bybel nie). PanteÔsme of penenteÔsme is deel van hulle filosofie: God is deel van alles en alles is deel van God. Jy is ook eintlik God, jy moet dit net ontdek deur selfverwesenliking en 'self-actualization." God is in New Age denke dus ook nie geskei van sy skepping of sy skepsels nie. Jy moet deur meditasie deel raak van die "kosmiese bewussyn," deel van moeder natuur, deel van die ganse Kosmos. Jy is 'n deel van die groot geheel van die kosmos, of van dit wat mense "God" noem. Jy moet dit net ontdek.

mari
Sep 5th 2009, 07:14 PM
Ja Phillip ..... in new agfe denke is die "ek" God .....
.... God is nie "Ek is" nie ..... God is "ek" .....

denke soos : " you create your own reality "
en : "to yourself be true" oorskadu alles ....

dit is 'n verdraaiing van " jy is wat jy glo" .....

..... in der waarheid plaas dit die verantwoordelikheid vir alles wat jy is en waarin jy jou bevind in jouself...... en dit is 'n baie depressing gedagte as jy regtig daaraan dink ...... alles behalwe "bevrydend" ........ die geloof dat God in beheer is van alles, en alles ten goede laat meewerk vir die wat glo .... dit is werklike bevryding !

die geestelikke het welliswaar 'n sterk infvoed op die fisiese, maar is tog appart volgens die woord - en dit is die Woord wat die tweesnydende swaard is om die onderskeid uit te wys ......


.... maar waar kom die spesifieke term "new age" vandaan ?