PDA

View Full Version : 18 Julie uitdaging



mari
Jul 17th 2009, 06:19 PM
'n Uitdaging aan alle Suid Afrikaanse Christinne :
Op Saterdag, 18 Julie ( "Madiba dag" )
Spandeer 67 minute in gebed vir ons leiers - bid vir die mense in leiers posisies plaaslik, provinsiaal, nationaal, kontinentaal en internationaal. Doen dit as individu, of as familie of saam met mede-gelowiges.

Maak Madiba dag 'n Jesus dag !

:pray:

lukeskywalker
Jul 22nd 2009, 06:58 PM
Ons moet seker maar elke dag vir ons leiers bid, bid dat hulle geloof sal vind as hulle dit nie het nie, en die land op 'n Christelike basis sal regeer.

Ongelukkig met hoe dinge gaan twyfel mens of daar baie ware gelowiges in beheer van ons land is..met wette wat aborsie wettig, mense in die regering wat erger steel as die misdadigers, en so kan mens seker aangaan.