PDA

View Full Version : Gelukkige Verjaarsdag, Francois!



Lanie
Jul 28th 2009, 12:31 PM
Dit is vandag Francois Marais se verjaarsdag....

Van Lighuis se kant af wil ons net ook vir jou baie geluk sÍ. Jy is nog jonk genoeg om jou verjaarsdag te vier.... ;) Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seŽn sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.

Groete
Lanie

Francois Marais
Jul 28th 2009, 01:04 PM
Dit is vandag Francois Marais se verjaarsdag....

Van Lighuis se kant af wil ons net ook vir jou baie geluk sÍ. Jy is nog jonk genoeg om jou verjaarsdag te vier.... ;) Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seŽn sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.

Groete
Lanie

Baie dankie Lanie.
Dit is 'n wonderlike dag wat God geskep het.
En dankie vir die seŽnwense. Beteken baie.
Groete

Francois

Ta-An
Jul 28th 2009, 01:34 PM
Francois
Mag die HERE jou seŽn en jou behoed;

Mag die HERE Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

Mag Hy Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

Lekker verjaar!! :pp

Die Filadelfieer
Jul 28th 2009, 02:48 PM
...en hier's jou koek !


http://ismellcake.biz/images/bible%20book.JPG

CFJ
Jul 28th 2009, 04:28 PM
Baie geluk Francois en mag jy lekker verjaar en mag die Here jou bederf vandag!

Francois Marais
Jul 28th 2009, 07:36 PM
Baie dankie almal :) ek is regtig verbaas oor hoe vriendelik mense op die forum is. Mens kan die liefde voel hier tussen ons Afrikaanse mensies.
Christus liefde
Cois

Johnny
Jul 29th 2009, 12:38 PM
Nou ja, ek se ook so. Moenie dat jou vuur, ywer en soeke vir die waarheid vir die Here verflou nie. Dit sal jou op die SMAL weg hou. Vir my is my dag van bekering (13 mAART 2001) my eintlike verjaardag. Ek vuur hom elke jaar.

Lanie, met my verjaarsdag die 10de September....stuur maar my koek Israel toe.:pp

Ta-An
Jul 29th 2009, 08:31 PM
Lanie, met my verjaarsdag die 10de September....stuur maar my koek Israel toe.:pp Nee vat ons saam Israel toe!!

Francois Marais
Jul 30th 2009, 09:59 AM
Dankie Johnny.
Ek vertou dat God my die jaar meer en meer na Sy wil gaan gebruik waar ek nodig is. En elke dag word daai smag na Hom al groter en groter.

Ek wens ek kan die datum onthou wat my padjie saam met Hom begin het...

En ek stem saam met Ta-An, neem ons saam... Ek neem nie so baie bagasie spasie op nie.

marline
Jul 31st 2009, 05:39 PM
http://i725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/th_birthday2.jpg (http://s725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/?action=view&current=birthday2.jpg)

Francois Marais
Aug 3rd 2009, 05:15 AM
Baie dankie Marline. Is daai 'n Chocolate koek....