PDA

View Full Version : Bespreking Tong in die kies

marline
Jul 31st 2009, 06:01 PM
Ek weet nou nie of ek net kleinlik is nie. Julle se my asb. Ons bybelskool het baie inligting stukke wat ons onder mekaar versprei. As die "leraar" dit afgerol het betaal ons studente R1 per bladsy. Maar daar word van ons studente verwag om 10 of 15 afdrukke met ons printers te maak, sonder enige vegoeding. Ek voel dit is uitbuitting!! Jammer, ek's sommer vies oor mense wat mens in God's naam misbruik.

Henry
Jul 31st 2009, 06:12 PM

Dis jammer dat jy voel jy word misbruik. As die geld werklik vir jou 'n probleem is, pm my en ek reŽl iets vir jou.

Groetnis

PS. Waarom loop jy Bybelskool as jy voel jy word misbruik. Dis mos vir geestelike verrykking en nie soos matriek wat jy moet maak nie . Ek weet nie waarom die draad se opskrif "Tong in die Kies" is nie, want ek het die gevoel dat dit jou regtig pla.

marline
Jul 31st 2009, 06:34 PM
Ja Henry, dit pla my wel. Ons betaal vir ons lesings R300, vir ons handboeke R110, as ons dan R1 per fotostaat ekstra lesings betaal is dit Ok, maar nou word dit van sommige verwag om al die studente van informasie kosteloos van info te voorsien. Dankie vir jou aanbod, ek dink net dis die onregverdigheid wat my pla.

Henry
Jul 31st 2009, 06:45 PM

Marline, ek verstaan nie helemaal nie. Betaal almal vir die lesings, maar net sommige betaal vir afskrifte? Of kry sommige alles verniet?

marline
Jul 31st 2009, 06:56 PM
Net so Henry, as die "onderwyser" die afskrifte maak betaal elkeen R1 per blaai. Van SOMMIGE studente word verwag om die hele klas gratis van inligting te verskaf. Daaarom die opskrif 'tong in die kies' want ek voel aan die een kant ek is kleinlik, aan die ander kant wel ingedoen.