PDA

View Full Version : Help my kies



Ta-An
Aug 5th 2009, 09:12 PM
Ek kan kies tussen :

Volvo S40 Diesel
Audi A3 Sportback 1.8T
Mercedes A180 Diesel Automatic
Toyota Hybrid
Toyota Corolla 1.8

Watter een is die beste op all vlakke >>> :hmm:

Paul Pienaar
Aug 6th 2009, 03:50 AM
Ta-an,

Nie en is die beste op ALLE vlakke nie.
Elkeen is ontwerp met 'n spesifieke mark en vereistes.
Dit gese, dink ek dat:

Volvo bekendheid verwerf het vir sy veilige voertuie.

Audi bekend is vir kwaliteit en genot om te bestuur.

Mercedes ook veilig is en goeie kwaliteit is.

Toyota goeie diens en kwaliteit, en die hybrid baie goeie
brandstof verbruik lewer.

ens.......

Eintlik behoort jy hier jou vereistes neer te pen sodat ander jou
kan help met 'n moontlike besluit. So ook waar jy meestal
sal ry - korter of langer afstande

Persoonlik ry ek 'n outomatiese motor. In die stad waar
dit stop-en-ry stop-en-ry is, sal ek nooit weer 'n handrat motor
wil he nie. Ek sou 'n diesel verkies het, was my keuses dalk net meer.

Ek sou nogal die Mercedes ernstig oorweeg as 'n goeie all-rounder.

Die Filadelfieer
Aug 6th 2009, 05:41 AM
Alhoewel ek 'n groot Mercedes aanhanger is, doen die A klas dit net nie vir my nie. Het jy al gekyk na die nuwe C klas ? Dit is werklik 'n lieflike voertuig.

Dit ges, sien ek nogals vir Ta-An in so 'n bloedrooi A3 vuurwa.


http://www.nationalpost.com/cars/535169.bin?size=404x272

lukeskywalker
Aug 6th 2009, 09:11 AM
Ek self het my eerste Audi in 2000 gekoop en sal seker nie maklik weer iets anders koop nie, maar ek verkies die A4 wat 'n sedan instede van 'n luikrug is.

Ta-An
Aug 6th 2009, 10:29 AM
1. Dit moet esteties mooi wees :) en gemaklik bestuur..... ek moet s die Volvo is mooi op die oog maar die manual ratkas is nie lekker nie....
2. Ek het 'n vinnige voet :D
3. Solank die engine groter as 1.4 is :rolleyes:

Ek doen meestal stads verkeer.
Fila die A4 is te groot vir my.......

Die Filadelfieer
Aug 6th 2009, 11:08 AM
Fila die A4 is te groot vir my.......


Dan gaan die C-klas Benz ook te groot wees. Ek dink nog steeds die Audi gaan mooi werk, maar hy's natuurlik nie so lig op brandstof soos die diesel voertuie op jou lys nie.

Ta-An
Aug 6th 2009, 11:12 AM
Dan gaan die C-klas Benz ook te groot wees. Ek dink nog steeds die Audi gaan mooi werk, maar hy's natuurlik nie so lig op brandstof soos die diesel voertuie op jou lys nie.Dankie, Fila, dis wat ek wil weet :)

Philip dT
Aug 6th 2009, 11:29 AM
Ek het ook 'n moeilike keuse:

1. SSC Ultimate Aero (http://www.thesupercars.org/ssc-aero/2009-ssc-ultimate-aero/): 257 mph, 0-60 in 2.7 secs. Twin-Turbo V8 Engine with 1183 hp, base price is $654,400. Tested in March 2007 by Guinness world records, The SSC Ultimate Aero takes the lead as the fastest car in the world beating Bugatti Veyron.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/ssc-ultimate-aero-red-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/ssc-ultimate-aero-red.jpg)
2. Bugatti Veyron (http://www.thesupercars.org/bugatti/bugatti-veyron/): 253 mph, 0-60 in 2.5 secs. Aluminum, Narrow Angle W16 Engine with 1001 hp, base price is $1,700,000. With the highest price tag, no wonder this is rank #2.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/bugatti-veyron-main-post-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/bugatti-veyron-main-post.jpg)
3. Saleen S7 Twin-Turbo (http://www.thesupercars.org/saleen/saleen-s7-twin-turbo/): 248 mph, 0-60 in 3.2 secs. Twin Turbo All Aluminum V8 Engine with 750 hp, base price is $555,000. Smooth and bad-ass, will make you want to show it off non-stop.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/saleen-s7-twin-turbo-orange-front-view-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/saleen-s7-twin-turbo-orange-front-view.jpg)
4. Koenigsegg CCX (http://www.thesupercars.org/koenigsegg/koenigsegg-ccx/): 245 mph, 0-60 in 3.2 secs. 90 Degree V8 Engine 806 hp, base price is $545,568. Made in Sweden, it is aiming hard to be the fastest car in the world, but it has a long way to go to surpass the Bugatti and the Ultimate Aero.

http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/orange-koenigsegg-ccx-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/orange-koenigsegg-ccx.jpg)
5. McLaren F1 (http://www.thesupercars.org/mclaren/mclaren-f1/): 240 mph, 0-60 in 3.2 secs. BMW S70/2 60 Degree V12 Engine with 627 hp, base price is $970,000. Check out the doors, they looks like bat wings, maybe Batman need to order one and paints it black http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/1997-mclaren-f1-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/1997-mclaren-f1.jpg)
6. Ferrari Enzo (http://www.thesupercars.org/ferrari/ferrari-enzo/): 217 mph, 0-60 in 3.4 secs. F140 Aluminum V12 Engine with 660 hp, base price is $670,000. Only 399 ever produced, the price goes up every time someone crashes.http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/ferrari-enzo-doors-open-front-view-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/ferrari-enzo-doors-open-front-view.jpg)
7. Jaguar XJ220 (http://www.thesupercars.org/jaguar/jaguar-xj220-1992-super-car/): 217 mph, 0-60 in 3.8 secs. Twin Turbo V6 Engine with 542 hp, base price was $650,000. Made in 1992, this car still got what it takes to make the list.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/02/jaguar-xj220-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/02/jaguar-xj2201.jpg)
8. Pagani Zonda F (http://www.thesupercars.org/pagani-zonda/2005-zonda-f/): 215 mph, 0-60 in 3.5 secs. Mercedes Benz M180 V12 Engine with 650 hp, base price is $667,321. With a V12 motor, this baby can do much better.http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/pagani_zonda_f_rank_8_revise.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/pagani-zonda-roadster-f-front-view.jpg)
9. Lamborghini Murcielago LP640 (http://www.thesupercars.org/lamborghini-super-cars/lamborghini-murcielago/): 211 mph, 0-60 in 3.3 secs. V12 Engine with 640 hp, base price is $430,000. Nice piece of art, the design is very round and smooth.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/white-lamborghini-murcielago-front-view-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/white-lamborghini-murcielago-front-view.jpg)
10. Porsche Carrera GT (http://www.thesupercars.org/porsche/porsche-carrera-gt/): 205 mph, 0-60 in 3.9 secs. Aluminum, 68 Degree, Water Cooled V10 Engine with 612 hp, base price is $440,000. The most powerful and most expensive Porsche nearly made the list as #10.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/red-porsche-carrera-gt-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/red-porsche-carrera-gt.jpg)

Die Filadelfieer
Aug 6th 2009, 11:36 AM
Agge-nee Phillip ! Die keuse is mos maklik : Daar is eintlik net twee tipe voertuie in die wreld : Ferrari's, en dan die onbelangrike res.



http://www.zcars.com.au/images/novitec-ferrari-f430-tu-nero1.jpg

Ta-An
Aug 6th 2009, 11:41 AM
Philip, die Oranje ene :pp

Philip dT
Aug 6th 2009, 11:43 AM
Fila. Is dit so? Wat maak hulle so spesiaal? Is hulle uitverkore? :bounce:

Die Filadelfieer
Aug 6th 2009, 11:56 AM
Fila. Is dit so? Wat maak hulle so spesiaal? Is hulle uitverkore? :bounce:


Waaaaaa !! Ek het dit seker verdien. :rofl::rofl::rofl:

Paul Pienaar
Aug 6th 2009, 12:19 PM
Ta-an,

Ek sou voorstel dat jy drie modelle op 'n kort lys plaas.
Neem dan elkeen vir 'n toets rit in die area waar jy meestal bestuur
om te sien watter een vir jou die beste voel.

Ta-An
Aug 6th 2009, 02:54 PM
Ta-an,

Ek sou voorstel dat jy drie modelle op 'n kort lys plaas.
Neem dan elkeen vir 'n toets rit in die area waar jy meestal bestuur
om te sien watter een vir jou die beste voel.OK die Merc wen teen die Volvo.... net oor die hoog sit en kattebak :D

Toyota se nuwe Verso en nuwe Prius kom eers einde Augustus uit.
Die Yaris is net 'n 1.3 :o So mooi oi karretjie sonder woema!!

mari
Aug 6th 2009, 05:40 PM
Ta-An .....

maak net seker die vervaardiger is nie aan die bankrot speel nie ....... :lol:

Van iemand in die "bedryf"

maak seker van parte back-up - sommige modelle, selfs van bekende make soos MB, moet mens lank wag vir parte om eers ingevoer te word want dit is 'n "limited edition" en daar word nie parte op die rakke gehou nie, maar moet van die fabriek bestel word .....

maak seker van diens koste ( of hoe die "diens paket" regtig werk )

maak seker jy kom goed oor die weg met jou agent



maar bowe als, maak seker jou hart is rustig :pray:
en geniet dit om nog so 'n keuse te kan he !


net 'n waarneming ...... PhillipdT doen altyd, maar altyd behoorlik navorsing en gee 'n wel-ingeligte antwoord, makiesakie op watter vraag'ie ....... jy's 'n doring !

Philip dT
Aug 6th 2009, 05:48 PM
Mari



net 'n waarneming ...... PhillipdT doen altyd, maar altyd behoorlik navorsing en gee 'n wel-ingeligte antwoord, makiesakie op watter vraag'ie ....... jy's 'n doring !

Great, as iemand my finansier dan sal ek almal gaan toetsbestuur en 'n "ingeligte besluit" maak. ;)

Onthou net, die kar moenie te lui wees nie, dan verloor hy punte.

Henry
Aug 6th 2009, 06:30 PM
Ek het ook 'n moeilike keuse:

2. Bugatti Veyron (http://www.thesupercars.org/bugatti/bugatti-veyron/): 253 mph, 0-60 in 2.5 secs. Aluminum, Narrow Angle W16 Engine with 1001 hp, base price is $1,700,000. With the highest price tag, no wonder this is rank #2.
http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/bugatti-veyron-main-post-thumbnail.jpg (http://www.thesupercars.org/wp-content/uploads/2007/12/bugatti-veyron-main-post.jpg)

Kyk hierna (http://www.youtube.com/watch?v=LO0PgyPWE3o). :D

Dis te vinnig vir my. :D

Philip dT
Aug 6th 2009, 07:20 PM
Moet s, dit is ongelooflik!

Die Filadelfieer
Aug 7th 2009, 06:28 AM
Onthou net, die kar moenie te lui wees nie, dan verloor hy punte.

Dan behoort die Bugatti die ding te doen vir jou, ek het 'n program gesien waar 'n ou hom tot by sy topspoed neem....kan nie dink 'n padvoertuig ry so vinnig nie.

Paul Pienaar
Aug 7th 2009, 06:52 AM
Maar as jy daai Bugatti oop ketel ry, is jy na 12 minute uit brandstof uit.

Maar 'n man kan seker 'n Ventertjie agterna sleep met 'n paar kanne petrol, en 'n pyp direk koppel sodat mens nie kort-kort moet loop stop en opvul nie, n!

Philip dT
Aug 7th 2009, 07:51 AM
Fila, jy praat seker van hierdie skakel wat Henry hierbo gee.

407km/h

Mmmm, hy seker nie te lui nie. Hy doen darem 0-100 in 2.5 sek

Ta-An
Aug 7th 2009, 04:11 PM
Wie van julle het kennis oor die Toyota Verso en Auris??

marline
Aug 7th 2009, 06:13 PM
maak seker van parte back-up - sommige modelle, selfs van bekende make soos MB, moet mens lank wag vir parte om eers ingevoer te word want dit is 'n "limited edition" en daar word nie parte op die rakke gehou nie, maar moet van die fabriek bestel word .....


Ja. dis nogal ongelooflik hoe lank mens moet wag vir parte. Ons het so gesukkel met ons ou fordjie totdat my man die kliente diens geskakel het. Toe is dit binne 3 weke hier vanaf Australia.

Maar gaan jy die waarheid hoor voordat jy die wiele koop?

Willem
Aug 13th 2009, 09:43 PM
Wie van julle het kennis oor die Toyota Verso en Auris??
Hi Ta-an,

die Verso het groterige lyf vir enjin ( iets gehoor van maybe groter enjin op pad?)... maar spasie en baie "moms" hou daarvan. Auris weet ek nie, vroulief het Corolla en nou Fortuner gekies na RunX so ek kon die nie ry nie. ( maatskappy motor ) wat ek sou voorstel is gaan toetsbestuur hulle.

Wat ek wel kan se :
Volvo , baas het en het gekla oor parte wat DUUUUR is toe sy elektriese venster gebreek het.
MB , vriend het een a180 ?, auto, mal daaroor en oor extras, maar ek dink as motorplan klaar is mag dit dalk duur word.

Toyota , ( moet se vroulief werk daar en ekke is 'n FEN ! ) My Condor ry nog lekker en my dienste vir 3.0D was nog nie oor R3500 vir grootste diens nie en al 150+ nou op klok. Gister by werk daaroor gepraat, as jy self moet opdok, sukkel die ander om mee te ding..
Mag ek Corolla ook voorstel?... skoonma ry nou vroulief se ex mpy motor en daai 1600 ry lekker en het genoeg krag vir my gehad en kon oopmaak EN ekonomies ry oor die VVT wat die valves anders laat werk as jy rustig ry en as jy haastig is maak sy 2de keel oop :rofl: ( o en 7 voet trailer teen !$) :blush: van Richards baai tot hier... weet nie eens van dit nie :lol: )

marline
Aug 18th 2009, 04:15 PM
Het jy al besluit? Laat tog asb weet of jy die rooie of oranje een gekry het!!!!!:bounce::pp

Ta-An
Aug 18th 2009, 06:19 PM
Ja, marline, ek het vandag my geldjies gaan uithaal en wys by Toy-ota :D
Ek het die Auris 2.0D-4D gekoop.

Die betrokke diesel raas bietjie meer as die Merc.diesel, maar sodra hy warm word is die geraas nie so erg nie, hy raas nie juis veel meer as my huidige Corsa nie :)

Die verkoops personeel speel nogals 'n groot rol by die koop van 'n motor.
BMW en VW se verkoops personeel het my regtig laat besluit om nie weer terug te gaan nie.

Ek het my Corsa verkoop en het die gebruik daarvan tot Saterdag, so hopelik kry ek my nuwe wiele Vrydag

Ek wou vreeslik graag 'n rooi motor h, maar ek kon enige kleur kies solank dit wit was :rolleyes:

Ek sal maar rooi en oranje vlamme laat opverf soos wat dit by die wiele uitkom ;)

Ta-An
Aug 18th 2009, 06:38 PM
Ek weet die Volvo is 'n baie mooi stukkie kar,,,, maar almal het my gewaarsku teen lae herverkoop waarde en ho onderhoud na diensplan.... en sy ratte is baie klonkerig, nie lekker gladde ruil nie....

My hart is nog genee na die Merc.... maar my tjekboek het makliker aangepas by die Toy-ota :D

marline
Aug 19th 2009, 06:49 PM
Baie geluk!!!! Mag jy groot vreugde uit jou nuwe wiele put.:pp
Ek wil graag 'n smart car aanskaf. Maar het julle gesien watse belaglike prys gevra word vir so piepklein karretjie? My golf stap nou in jare aan. Miskien moet ek sommer 'n Tuk-Tuk kry vir werk toe. :rofl:

Ta-An
Aug 20th 2009, 06:33 AM
Baie geluk!!!! Mag jy groot vreugde uit jou nuwe wiele put.:pp
Ek wil graag 'n smart car aanskaf. Maar het julle gesien watse belaglike prys gevra word vir so piepklein karretjie? My golf stap nou in jare aan. Miskien moet ek sommer 'n Tuk-Tuk kry vir werk toe. :rofl:
Baie Dankie :hug: .

ldp
Aug 21st 2009, 08:45 PM
:help: Sien hier was nogal interesante bespreking oor ryding en keuse is toe gemaak.Baie goeie keuse.Het egter versoek.Is daar iemand wat tydrenne op dvd het,is versot op tydrenne maar is nie so baie by ons.Kan ook nie baie by events uitkom nie.Soek veral oor "privateers"As iemand my kan help sal ek dvd's aanstuur of laat kry.Dankie.
Groete in Christus.