PDA

View Full Version : Ere aan God



Willem
Aug 15th 2009, 04:00 AM
Hy wat ewig onveranderlik en getrou is het nog iemand gered, my vriend se vrou is bekeer en daar is nog 'n familie wat almal nou die Here God ken en dien.
Dit was die beste nuus wat ek die week gehoor het!
Hy is getrou en sal ons gebede verhoor en die vir wie ons bid na die kruis toe lei!
Aan God die Vader al die eer en heerlikheid en lof in alle ewigheid.
Amen

Die Filadelfieer
Aug 17th 2009, 07:19 AM
Ek juig saam met jou Willem !

CFJ
Aug 17th 2009, 09:11 AM
Kan daar beter nuus wees?