PDA

View Full Version : David2



Ta-An
Aug 17th 2009, 04:37 PM
Lekker verjaar
:pp :pp :pp :pp :pp :pp :pp

David2
Aug 22nd 2009, 03:38 AM
Haai, dankie jong, ek sien dit nou eers. Ons toer hier in die vreemde rond en party dae kom ons nie eers by die internet uit nie of moet na 'n internet "hotspot" gaan soek om kontak te maak. Gaan kyk maar as julle wil, daar is nou al 550 foto's, kronologies georden en op verskillende bladsye gerangskik, van ons ervaringe. More, Saterdag 22 Aug, wil ek die museum van die Indianapolis 500 gaan besoek. Die wedren het al 'n geskiedenis van 100 jaar en daar is 'n paar oulike karre om na te kyk. Binnekort wys ek dalk 'n paar van hulle.
http://dawelsa.shutterfly.com
Ta-an, dankie weereens.

CFJ
Aug 22nd 2009, 07:49 AM
Ek sien ook eers nou die draad, maar hoop jou verjaarsdag was aangenaam David! :)

Die Filadelfieer
Aug 24th 2009, 05:36 AM
Ek weet dit is hoooopeloos te laat, maar van my kant af ook baie geluk David. Mag die Here jou en jou bediening sen in die komende jare.