PDA

View Full Version : Uitnodiging vir Sat 22 Aug



Willem
Aug 18th 2009, 07:37 PM
As van julle Saterdag in Randburg is kom maak gerus draai.

Dis 'n persoonlike invitation die :D

:hmm: hoe ko jy daa?
Vanaf Randburg Waterfront ry jy met Republiek na Cresta se rigting en dan draai Jy regs in Rabie straat by Steers en ons is op hoek van 4de str

Saterdag 22 Augustus - Open Talk met Joe Niemand
Ons besef as Fontainebleau gemeenskap al hoe meer hoe wonderwerke in ons lewens plaasvind - van die daaglikse klein wonderwerkies tot die groot life-chaging wonderwerk wat ons lewens 180 grade verander. 'Open Talk' op Saterdag 22 Augustus vanaf 12:00 tot 14:00 in die hoofkerk gee jou die geleentheid om jou storie te kom vertel. Kom vertel ander gelowiges hoe die Here in jou lewe werk en hoe klein en groot wonderwerke jou lewe verander. Jy kan ook kom luister na ander mense se stories - ons het vir Joe Niemand gereel om ook daar te wees en sy storie te vertel - hy gaan ook sing vanaf sy nuwe album "Glory to the King." - jy wil dit nie mis nie.

Sien jou daar.