PDA

View Full Version : Manie verjaar!!!



Lanie
Aug 19th 2009, 05:26 AM
Veels Geluk Liewe Manie, omdat jy verjaar!
Mag die Here jou seŽn, en nog baie jare spaar!

Die Filadelfieer
Aug 19th 2009, 06:29 AM
Manie, ek sing saam met Lanie, wees egter gewaarsku dat ek in der waarheid glad nie kan sing nie, en moontlik die gesingery vreeslik bederf in die proses.

Mia Ashton
Aug 19th 2009, 08:23 AM
Hi Manie
Ek sing saam, maar ongelukkig kan ek ook gladnie wysie hou nie. Nogtans, baie geluk en mag hierdie lewensjaar vir jou net vreugde, vrede en hope seen inhou.

Geniet jou dag.:pp
Mia

lukeskywalker
Aug 19th 2009, 09:58 AM
Baie geluk Manie, ek hoop die Here skenk vir jou 'n rustige en genotvolle dag!

Ta-An
Aug 19th 2009, 11:06 AM
Lekker verjaar :hug:.... sÍ net waar ons kan kom koffie drink :pp

Francois Marais
Aug 19th 2009, 11:51 AM
Happy b-day Manie
Mag God jou die jaar met meer seen as wat jy verwag. En onthou om altyd Jesus die hoof fokus te maak elke dag.
Hoop jy geniet die lekker winderige dag.

Willem
Aug 19th 2009, 07:06 PM
Ja ou Manie!

nou moet ek vir 'n Blou Bul soos jy geluk se :lol: soos hulle se , jy kan jou vrinne kies maar nie jou familie nie :rolleyes: sal nog met jou moet praat oor die rakebie onnersteuning ding :rofl:

Baie Geluk broer :hug: mag Hy jou seen en jou in al jou wee lei op Sy pad en in Sy wil.

Dink net :idea: dis een slapie nader aan in die hemel kom ! :pp

marline
Aug 19th 2009, 07:42 PM
http://i725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/th_Music_.jpg (http://s725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/?action=view&current=Music_.jpg)

Baie Baie geluk