PDA

View Full Version : Beloftes



Ta-An
Aug 27th 2009, 09:23 AM
Ek was op soek na 'n versie in die Bybel wat praat oor: Die Here dans oor ons.
Wat ek gevind het in Zep.3:17.....Hy juig oor jou met gejubel. ... die woord in Hebreeus vir juig is giyl..... wat beteken twirl of draai to spin round (under the influence of any violent emotion), i.e. usually rejoice,

... en toe stuur 'n vriend die vir my : Jesaja 62:5 Want soos 'n jonkman 'n jongedogter trou, so sal jou kinders jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.
en die woord vir bly hier beteken.... It means to display joy (slang) Yes !, we did it !, Oh yeah ! one must , one has to, it is necessary to; sometimes, on occasion;

Maar toe lees ek verder, Jesaja 62:6..... o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en alhoewel die vers met betrekking tot Jerusalem geskrywe is...... het dit my laat dink aan die beloftes van die Here oor ons, en dan veral ook ten opsigte van ons kinders...... Moenie ophou om die Here te herinner aan Sy beloftes nie......
..

Ta-An
Aug 27th 2009, 09:29 AM
Mattheus 18:14 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=18&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=14) So is dit nie die wil van julle Vader wat in die hemele is, dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.

:pray:
Dankie Here dat dit dit nie in U wil is dat enige van ons / ons kinders verlore sal gaan nie.

Amen