PDA

View Full Version : Dis heerlike lente, die winter's verby...



CFJ
Sep 1st 2009, 11:51 AM
Hoe was julle eerste lentedag, myne was maar so so, maar die bloeisels bloei darem!?

Ta-An
Sep 1st 2009, 12:19 PM
Dis is somer in Gauteng..... wat het jy met die lente gemaak?? :hmm:

Maar die lente in my lewe :pp

Die Filadelfieer
Sep 1st 2009, 01:46 PM
Ek en my vroutjie het mekaar op 1 September many many moons ago ontmoet....lentedag het dus 'n spesiale betekenis vir ons. :pp

David2
Sep 1st 2009, 05:29 PM
Hier by ons is dit nou vir die eerste keer 'n bietjie leefbaar. In Julie en Aug was dit aanmekaar in die hoŽ 30's tot 40 grade C. Lente bring dus 'n bietjie van 'n lafenis, net dat dit nie nie hier lente is nie, maar "fall" seisoen.