PDA

View Full Version : Vroue in die Bybel, Bybelstudie



Ta-An
Sep 1st 2009, 12:52 PM
Ek is so baie lus om 'n studie te doen oor vroue van die Bybel, veral na gister toe ons elkeen die kans gehad het om 'n vrou uit die Bybel te deel met die ander.....

Enige iemand wat belangstel?

Lanie
Sep 1st 2009, 04:19 PM
Ek dink al lankal om so studie te doen. Dit sal lekker wees om dit saam met my Lighuis-sussies aan te pak. So ek's in. :)

Ta-An
Sep 2nd 2009, 07:11 AM
Reg so, ek sal vir elke vrou 'n nuwe draad begin.... maar ek gan nie alleen pos nie.... pos wat jou aanraak oor elke vrou.

Eerste een wat ek gaan kies is Eva... ek het nooit regtig eers oor haar gedink as 'n vrou van die Bybel nie, want sy was vir my net: Mev.Adam :D