PDA

View Full Version : Google vertaal nou na en van Afrikaans ook



Philip dT
Sep 3rd 2009, 09:50 AM
Ongelooflik om te sien hoe die internet globalisering aangehelp het. Die tale waarna en waarvan google nou vertaal, raak al langer. Afrikaans is onlangs ook bygevoeg (http://www.translate.google.com).

Die Filadelfieer
Sep 3rd 2009, 01:59 PM
Cool ... ek bedoel, koel ! Voorbeeld :

" Ons groepie gelowiges kuier en gesels lekker hier in ons hoekie van die internet. Net jammer van jou ma se aartappel slaai, maar dit is nie haar skuld nie, dit is die majonaise wat op geraak het "

vertaal na :


" Our group of believers socialize and discuss good here in our corner of the internet. Just a shame of your mother's potato salad, but it is not her fault, it is the majonaise who became "

:D:bounce::D

Vertaal terug na Afrikaans :

" Ons groep van gelowiges sosialiseer en te bespreek goed hier in ons hoek van die internet. N net skande van jou moeder se aartappel slaai, maar dit is nie haar skuld nie, is dit majonaise wat geword het "

of :

" Onze groep van gelovigen socialiseren en te bespreken goed hier in ons hoekje van het internet. Gewoon een schande van uw moeder aardappel salade, maar het is niet haar schuld, het is de majonaise die later "

Ta-An
Sep 4th 2009, 06:39 PM
Cool ... ek bedoel, koel ! Voorbeeld :

" Ons groepie gelowiges kuier en gesels lekker hier in ons hoekie van die internet. Net jammer van jou ma se aartappel slaai, maar dit is nie haar skuld nie, dit is die majonaise wat op geraak het "

vertaal na :


" Our group of believers socialize and discuss good here in our corner of the internet. Just a shame of your mother's potato salad, but it is not her fault, it is the majonaise who became "

:D:bounce::D

Vertaal terug na Afrikaans :

" Ons groep van gelowiges sosialiseer en te bespreek goed hier in ons hoek van die internet. N net skande van jou moeder se aartappel slaai, maar dit is nie haar skuld nie, is dit majonaise wat geword het "

of :

" Onze groep van gelovigen socialiseren en te bespreken goed hier in ons hoekje van het internet. Gewoon een schande van uw moeder aardappel salade, maar het is niet haar schuld, het is de majonaise die later ":rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: