PDA

View Full Version : Humpty Dumpty



Ta-An
Sep 5th 2009, 03:23 PM
Humpty Dumpty sat on a wall,Humpty Dumpty had a great fall.All the king's horses,And all the king's men,Couldn't put Humpty together again
Wat is fout met die rympie??

Ek het vroeer radio geluister en daar was 'n liedjie oor Humpty Dumpty....

Die African American wat die liedjie gesing het, sÍ toe dat hy ewe skierlik besef het dat hier van 'n koning gepraat word wie se mense onbevoeg was om vir Humpty Dumpty te help......

Hoe anders sou die storie wees as dit Koning Jesus se weermag was?? :hmm: