PDA

View Full Version : BELANGRIK Almal lees asseblief !



Die Filadelfieer
Sep 8th 2009, 07:58 AM
Hallo Lighuisers,
Soos van julle al by hierdie tyd agter gekom het, is daar besig om wilde en woeste herkonstruksies op die forum plaas te vind, en is in sommige gevalle reeds gedoen. Dit moes oorspronklik nie veel invloed op Lighuis gehad het nie, maar ongelukkig is daar sommige van ons drade en poste ook in die proses rond geskuif. Daar word werk gemaak daaraan om alles op sy plek te kry, so wees net geduldig ! As julle wel agter kom dat 'n spesifieke draad of pos nie terug geskuif word nie, laat die mod-span weet sodat ons dit kan regmaak.

Baie dankie !