PDA

View Full Version : Boek Job

Willem
Sep 27th 2009, 08:45 PM
Hi,

weet julle oor opinie dat Job jongste boek in bybel is en nie verhaal oor Job ( regte ou ) is nie maar 'n priesterlike verhaal? :help:

Ek is bietjie gefloor deur die ! Myns insiens sal geen Rabbi ooit woorde in God se mond le soos in Job 38 nie ! :confused

Groete
Willem

Johnny
Oct 1st 2009, 10:24 AM

Dit lyk my Job was 'n gewone man en God noem hom tog ook 'n dienskneg. Ek en jy is ook diensknegte, maar ons is nie leraars nie, so ek glo nie hy was 'n Rabbi nie.

Job 1:1 Daar was n man in die land Us wie se naam was Job; en di man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad.

Job 1:8 En die HERE vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad.

Vir 37 hoofstukke vrae JOb die vrae sonder dat God hom antwoord, en dan in hoofstuk 38 begin God die vrae vrae. Ek glo dat ELKE boek in die bybel vandag daar moet wees, selfs elke "jota" en elke "titel". Niks meer...en niks minder. As dit so was sou 'n Almagtige God lankal iets gedeon het om dit wat nie daar hoort nie, uit te haal.

Willem
Oct 1st 2009, 05:04 PM
Hi Johnny,

dis die ding.... ek verstaan Job as die out Job en dis wat Hy en Here gese en gedoen het. Toe kom domines en se dis 'n allegorie om beginsels te leer.. en nou is ek so half... maar in Hstuk 38 praat God.... so le mense Hom nou woorde in die mond? Dit strook nie en soos jy glo ek ok God sal dit nie in Sy Woord laat bly het nie...

As dinge weer rustig gaan ek ook weer na oom Chuck luister oor die boek van Job, want ek dink hy het verwysings wat se Job is een van oudste verhale in Woord... was rowwe 2 weke so ek is geroes op oomblik , maar die Here voorsien selfs waar ons nie lig sien nie..:pp

Johnny
Oct 2nd 2009, 05:57 AM

Sterkte vir jou. Job is voorwaar die oudste boek in die Bybel....en ek kan maar gerus meer tyd daar spandeer. Sal baie wysheid en geduld daar leer.