PDA

View Full Version : Inligting Die duiwel is los.....



Johnny
Oct 2nd 2009, 07:50 AM
'n Wereld wat vinnig besig is om einde se kant toe te staan. 94,7 is die aanbieders van more se "Gay Pride Parade" in JHB by Zoo lake. Bid vir die mense dat die Here ook hulle harte sal draai.


Joburg Pride 2009, presented by 94.7 Highveld Stereo, takes place on Saturday, 3rd October, and everyone is invited – entrance is FREE! The Joburg Pride Board calls on the LGBT community and friends of the community to take part and enjoy an absolutely fabulous day of celebration.
Be at Zoo Lake Sports Club by 11:00 for the parade through Rosebank and then join us for an amazing entertainment line-up featuring 94.7 Highveld Stereo DJs and MCs – back at Zoo Lake Sports Club.
Besides the entertainment, there is the Community Village, Pride stalls with all sorts of goodies on display and on sale, bars, food and a kiddies’ play area.
Gates open at Zoo Lake Sports Club from 9am. Entrance is free. The parade begins at 11am and is expected to return to the start at around 12.30pm. Soft-drink and water points will be provided for marchers and pets. The post-parade celebrations continue until 6pm.



2 Titus 3:3 ".....sonder natuurlike liefde,......"

Ta-An
Oct 2nd 2009, 08:14 AM
Die Duiwel is vierkantig LOS en die mense gaan soos blinde skape al agter the węreld aan .... want hulle ken die Stem van die Herder nie :(

Francois Marais
Oct 5th 2009, 02:43 PM
Stem saam, maar dit is vir die mense daar buite maklik om van geld te preek as om vir mense te sę dat hulle op die verkeerde pad is. Die predekante is te bang hulle sal op die straat sit. Dit is beter vir mense om te preek wat die kerkraad voorstel as wat die Gees voorstel!
Ek vra dat die Vader ons sal kennis gee en die tekens sal maak raak sien!