PDA

View Full Version : Hy is my Koning - ken jy Hom?



CFJ
Oct 2nd 2009, 12:31 PM
Een swaeltjie maak nie die somer nie, tog is daar een besonderse Swaeltjie by wyse van spreuke, wat alle seisoene nie net gemaak het nie maar ook vervul, verewig en volbring het!

Ek is nie 'n groot voorstaander van YouTube videos nie, maar hierdie een vertel meer van hierdie besonderse Swaeltjie en elkeen wat dit kyk sal aangegryp word!

http://www.youtube.com/watch?v=yzqTFNfeDnE&feature=player_embedded#t=109

Ta-An
Oct 2nd 2009, 07:08 PM
Amen... My Koning leef!!:pp

Johnny
Oct 5th 2009, 07:18 AM
Ongelukkig laat ons "server" ons nie toe om "youtube" te kyk nie, maar ek ken die Koning van alle konings.....Jesus Christus.

CFJ
Oct 9th 2009, 12:28 PM
Ongelukkig laat ons "server" ons nie toe om "youtube" te kyk nie, maar ek ken die Koning van alle konings.....Jesus Christus.

Om dit nog makliker te maak, hier is die YouTube direk...

yzqTFNfeDnE

MercyChild
Oct 20th 2009, 06:50 AM
Hierdie is beslis een van die besonderse video clips wat ek gekyk het.......