PDA

View Full Version : Die ou mense sal droom...



Francois Marais
Oct 20th 2009, 10:51 AM
Ek weet nie regtig of hierdie die regte plek is vir die post nie, maar kom ons kyk wat julle dink.

In die woord staan daar dat die ou mense dinge sal droom en jong mense dinge sal sien. Ek neem aan die geskrif is in die gees bedoel.

Nou die stelling: Droom julle mense ook die snaakste goed die laaste 3 weke. Die naweek het dit erg geraak vir my. Ek kan nie meer agter kom of ek wakker is of slaap nie. Dit is soms asof ek dit wat ek droom nou herleef of reeds gedoen het, maar meeste van die mense plekke en dinge herroep ek glad nie.

Enige iemand anders daar in die rekenaar węreld wat dieselfde voel?

Joe 2:28 En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.

marline
Oct 20th 2009, 07:20 PM
Hi Francois, Ek droom al baie lank, nie net die laaste 3 weke nie. Baie van my drome kom ook waar, ek noem dit waar drome. Ek kan 'n paar voorbeelde noem, maar is seker jy stel nie in detail belang nie. Ek droom ook nie direk van 'n ding nie, het maar deur die jare geleer wat beteken wat. Van my familie wou al die duiwels uit my uitdryf oor my drome, maar ek kan nie sien dat dit enigsins boos is nie, baie van ons bybelse mense het immers ook drome gedroom.
My jongste seun droom ook sulke drome, hy is nie baie gelukkig daaroor nie, want dit hou hom uit die slaap.:rolleyes: :bounce:
Rustige drome!!!;)

Francois Marais
Oct 23rd 2009, 11:48 AM
Weer so lekker droom gehad gister aand.... Wat dink julle van die een:

http://bibleforums.org/showthread.php?p=2247625#post2247625