PDA

View Full Version : Inligting 'n Moderne Toring van Babel ?



Die Filadelfieer
Oct 21st 2009, 11:09 AM
Ek verwys natuurlik na die Europese Unie gebou in Strasburg, Frankryk, wat vergelyk word met die baie bekende skildery van Pieter Brueghel. Hier (http://biblelight.net/Tower-of-Babel.htm) is 'n baie interesante artikel oor hierdie gebou...nie te lank nie, en defintief die lees werd.



Oopsidaisy EU !



http://1.bp.blogspot.com/_2Z7VYcC8u4c/SAUX1cE83pI/AAAAAAAACE8/MNKCDUb_bk0/s400/La%2BTorre%2Bde%2BBABEL%2Bpor%2BPieter%2BBrueghel. jpg

Ta-An
Oct 21st 2009, 12:33 PM
:hmm:
Hier???? ?

Die Filadelfieer
Oct 22nd 2009, 05:58 AM
Jammer mense ! Skakel gefix. Ek bedoel reg gemaak. :blush::blush:

Johnny
Oct 23rd 2009, 06:00 AM
Fila, so 6 jaar gelede het Pastoor Dries met ons 'n reeks gedoen oor "Soos in die dae van Noag". Ons het reeds toe al die gebou bespreek en ja daar is inderdaad 'n verband tussen die oue en die nuwe. Dit is alles tekens wat die meeste mense mis omdat die Illuminati, die Rooms kerk en ander organisasies "simbole" gebruik om te kommunikeer. Soos ook hierdie (http://www.oospoort.co.za/source/tekens.html) een van Bush en ander wereld en kerk leiers.

Roelof
Oct 23rd 2009, 01:04 PM
Fila en Johnny

Lees gerus my pos oor die EU. Ongelukkig is my beste bronne net in Engels

SOME EU SECRETS

http://bibleforums.org/showpost.php?p=2247773&postcount=100

Roelof
Oct 23rd 2009, 01:25 PM
Fila, so 6 jaar gelede het Pastoor Dries met ons 'n reeks gedoen oor "Soos in die dae van Noag". Ons het reeds toe al die gebou bespreek en ja daar is inderdaad 'n verband tussen die oue en die nuwe. Dit is alles tekens wat die meeste mense mis omdat die Illuminati, die Rooms kerk en ander organisasies "simbole" gebruik om te kommunikeer. Soos ook hierdie (http://www.oospoort.co.za/source/tekens.html) een van Bush en ander wereld en kerk leiers.


Johnny

Baie interessant, tot Spiderman, Bill Clinton, Iran se president en pres Sarkozy van Frankryk is daar met die teken !!!

Gelukkig is my Here se krag sterker as al hierdie persone se tekens saam !!!