PDA

View Full Version : ReŽl no.9



Ta-An
Nov 19th 2009, 06:18 PM
Op jou lysie van dinge om te doen, plaas "Eet sjokolade" bo-aan, dan kry jy minstens een ding gedoen. :idea:

protea
Nov 20th 2009, 12:32 PM
MET BAIE neute in !!! O, dis die lekkerste versoeking in die lewe!!! En een waarvoor ek TE gereeld swig.... Tien uit tien vir jou reel no 9 Ta An! Ons maak so.:pp