PDA

View Full Version : Inligting Selfoon Bybel: GRATIS!



Son of the South
Nov 20th 2009, 09:53 AM
Die Bybelgenootskap (http://www.bybelgenootskap.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=407&Itemid=101&lang=en) van Suid Afrika bied die selfoon Bybel gratis!

Al wat jy nodig het, is 'n selfoon wat java-gereed is. Gaan dan met jou selfoon na m.bibles.co.za en volg die aanwysings om dit af te laai.

Die Bybel is beskikbaar in:

Afrikaans (53 en 83)
Engels (KJV)
Noord-Sotho
Suid-Sotho
Tswana
Xhosa
Zulu

As jy dit eenmaal afgelaai het, kan jy dit vir al jou vriende Bloutand. :idea: (Nie almal se fone sal dit kan doen nie.)

lukeskywalker
Jan 10th 2010, 08:47 AM
Dankie...het so gemaak...my foon het ongelukkig net spasie gehad vir die nuwe testament, nie die hele Bybel nie