PDA

View Full Version : Breek 'n piesang



Ta-An
Nov 26th 2009, 10:11 AM
Het jy al soos 'n kleinding met jou kos gespeel??

Ek het vandag 'n piesang geŽet, en dit tussen my vingers stukkend gedruk, en raai wat ontdek ek..... die vleis van die piesang is drie dele.....
... en dit laat my toe dink, een soliede piesang in drie dele,,,,, net soos God is, EEN , en dieselfde in al sy dele....

Die skil buite-om is Sy kleed van beskerming, en wat waarheid en openbaring beskerm, wat die heerlikheid eers bekendmaak wanneer jy daardie skil aftrek en die voedsaamheid van Sy 'fellowship' geniet.


:hug:

miepie
Nov 26th 2009, 10:22 AM
:hug: :pp:pp:pp

Baie veel liefde,
Mieke :kiss: