PDA

View Full Version : Welkom, manne van Lighuis !



Die Filadelfieer
Nov 27th 2009, 07:02 AM
Julle het daarvoor gevra, en hier is dit nou : die manne se eie klets-kamer, waar ons na hartelus manne-sake kan bespreek. Ek gaan van tyd tot tyd algemene rŽels en dinge hier plak, maar vir eers die volgende :


- Hierdie kamer is slegs vir manne, dames kan ongelukkig nie hier pos nie.

- Alhoewel slegs manne hier mag pos, kan almal hier lees. Hou dit asseblief in gedagte. ( Met ander woorde, as jou vrou jou met 'n koekroller bydam oor iets wat jy hier geskryf het, is dit jou eie skuld. )

- Die algemene reŽls van die forum geld nog steeds hier.

CFJ
Nov 28th 2009, 05:56 AM
- Alhoewel slegs manne hier mag pos, kan almal hier lees. Hou dit asseblief in gedagte. ( Met ander woorde, as jou vrou jou met 'n koekroller bydam oor iets wat jy hier geskryf het, is dit jou eie skuld. )



O gaats, ek dink niemand gaan hier pos nie, vandag se vrouens is kwaaier as daai vanmelewe... :D

lukeskywalker
Nov 28th 2009, 09:59 AM
Ek dink ek's veilig, my vrou lees nie hier nie....

CFJ
Nov 28th 2009, 12:39 PM
Jy moet 'ligloop', Lukasligloper, jy weet nooit nie... :lol:

manieverster
Dec 9th 2009, 12:53 PM
Sterkte Fila, ek sukkel nou nog dat die manne hier pos. Nou maak jy hulle bang.:rofl::rofl::rofl: