PDA

View Full Version : Ramshoring



Francois Marais
Dec 1st 2009, 05:59 AM
Ek is opsoek na 'n ramshoring.

Ek het gister by CUM gevra, maar hulle handel nie met rams horings nie.

Waar in Pretoria kan mens een koop?

Ta-An
Dec 1st 2009, 09:03 AM
In Brits, dis mos naby genoeg aan jou??

Ek pm jou 'n nr.