PDA

View Full Version : Nuwe Sherwood Fliek



Lanie
Dec 1st 2009, 03:48 PM
Hier is ietsie om na uit te sien... die volgende fliek van die vervaardigers van Flywheel, Facing the Giants en Fireproof.

http://www.courageousthemovie.com/

Die Filadelfieer
Dec 2nd 2009, 06:20 AM
Wel, hulle het nog nooit teleur gestel nie, dankie vir die inligting Lanie, dit lyk nogals of dit net so goed soos die ander gaan wees !

Tonton
Dec 9th 2009, 02:44 PM
Dankie - kan nie wag om dit op die rakke te sien nie!

Anton

Lanie
Dec 9th 2009, 07:38 PM
My maggies Anton! Lekker om jou weer raak te lees...:)

Tonton
Dec 11th 2009, 04:51 PM
Dankie Lanie.

Ek was in Julie drie keer in 2 weke oor die kneukels geraps, en het toe eerder myself onder sensuur geplaas.

Ek het al probeer terugkom, maar weens die uiters stadige spoed gooi ek gereeld tou op.

Ek probeer nou al 13 minute om hierdie boodskap af te stuur...

Anton