PDA

View Full Version : Jipeeeeee !



Die Filadelfieer
Dec 3rd 2009, 09:19 AM
Ja mense , julle het reg gehoor : Wielie Walie is terug ! (http://www.beeld.com/Content/Vermaak/Nuus/1924/4117e5f36cff4a5ab5e31875e92e57ee/02-12-2009-08-32/Tjoef,_tjaf,_%E2%80%98Wielie_Walie%E2%80%99_is_ter ug!_) :pp:pp:pp

Almal, sing saam :

Wielie wielie walie
die aap ry op sy baaaaalie
tjoef, tjaf, daar val hy af
wielie wielie walie !


http://www.sashoponline.com/images/Wielie%20Walie.jpg



http://www.blouhond.co.za/images/wieliew.jpg

Francois Marais
Dec 3rd 2009, 09:33 AM
LOL die een dame wat saam my werk het kaartjies vir Saterdag oggend se vertoning... Funny die tannie is 'n naam en van genoot van my moeder... :lol:

mari
Dec 7th 2009, 12:04 AM
Oeps, Fila ..... nou moet jy ons ouderdome hier loop staan en uitbasuin ..... die jonges sallie weet-waalvan-jy-plaatie ......


dit klink seker nou so :
Bytjie blaas en ons moet sing ...... Bennie sal jy die laptop bring ...... kinders julle moet tog roep, anders hou hy aaaaan.... meeeet... google :confused

en het Karel kraai darem nou 'n digital kamera ? ....

:rofl: ...
m