PDA

View Full Version : 'n Nuwe forum!



David2
Dec 27th 2009, 05:15 AM
Wat het gebeur die twee dae oor Kersfees terwyl die forum af was? Wel, ek kla nie. 'n Verandering is so goed soos 'n vakansie. Dinge lyk nou sommer heel nuut en ek hoop die mense gaan met nuwe ywer aan die forum deelneem. Ek sien die aantal plasings het ook drasties verminder. Ek het eers oor 1000 gehad en nou is dit 560. Dit is seker daardie ander drade wat destyds verdwyn het wat nou heeltemal uitgevee is? Vir my maak dit nie saak nie. Die aantal plasings "is net 'n nommer"!

Lanie
Dec 27th 2009, 09:19 AM
Ek stem saam David, ek hou ook van die verandering. :)

Ta-An
Dec 27th 2009, 10:16 AM
Ja, David.... die sagteware (post count) het opgevang met die drade wat in die argief gelaai was Van ons het tot oor 20 000 poste verloor, hoe langer jy lid was, hoe meer posts het jy verloor

Ons werk nog om al die 'glitches' uit te stryk,

Ja, en mag dit 'n nuwe blaaidjie se oorslaan reflekteer :idea:

paidforinfull
Dec 29th 2009, 03:35 AM
Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.:cry::cry:

marline
Dec 29th 2009, 03:31 PM
Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.:cry::cry:

en ons het sooooo lekker gespeel!!!!!!:spin::spin:

Ta-An
Dec 29th 2009, 04:06 PM
Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.:cry::cry:

Ons sal daar kom....... :)

Philip dT
Dec 29th 2009, 05:54 PM
Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.

Ta-An
Dec 29th 2009, 06:28 PM
Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.

Philip dit neem definitief langer om 'n kleurvolle 'fancy' pos te maak.... maar ook vinniger om 'n eenvoudige pos te maak :)

AndreHa
Dec 30th 2009, 04:51 AM
Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.

Ja nee, ek stem. :)

protea
Dec 31st 2009, 12:44 PM
Ek het net begin dink julle is kwaad vir my want ek is al van verlede Donderdag geblok erens en kon net nie inlog nie........ Toe le die probleem by ons klein plattelandse internetvoorsiener. Maar nietemin, ek hou van die forum se nuwe gesiggie, sy 'kapsel' en sy ' kleertjies'. Doet zo voort!

Ta-An
Jan 1st 2010, 03:22 PM
Maar ons is mos te lief vi jou om jou uit te blok (((hug)))