PDA

View Full Version : 'n Voorspoedige Nuwe Jaar



paidforinfull
Dec 30th 2009, 07:30 PM
http://i553.photobucket.com/albums/jj382/lindievr/2010_Style_by_al3odi.jpg

Mag die Here julle seŽn en beskerm; mag Hy julle genadig wees, julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!

'n Voorspoedige Nuwe Jaar aan julle en julle gesinne.

:hug:

CFJ
Jan 6th 2010, 09:38 PM
Hi Belinda! Dit pla my nog heeltyd dat ek nie so draad hier sien nie en sommer so uit die bloute lees ek nou hierdie een raak, nou voel ek sommer beter en minder skuldig en dankie vir die mooi seŽnwense, soos net die Here self kan gee en ek hoop hierdie jaar is 'n mooi jaar vir almal!

paidforinfull
Jan 6th 2010, 11:11 PM
Hi Belinda! Dit pla my nog heeltyd dat ek nie so draad hier sien nie en sommer so uit die bloute lees ek nou hierdie een raak, nou voel ek sommer beter en minder skuldig en dankie vir die mooi seŽnwense, soos net die Here self kan gee en ek hoop hierdie jaar is 'n mooi jaar vir almal!

Dankie, Ferdi.

Ja-nee, ons weet nou nie wat alles in 2010 vir ons voorle nie, maar vir die wat die Here dien gaan dit beslis nie vervelig wees nie :).

Blessings aan almal.