PDA

View Full Version : Hoera Hoera!!!!!



marline
Dec 30th 2009, 09:16 PM
My jongste kom oor 2 weke huis toe!!!! :pp:pp Ek het hom Mei maand laas gesien, en hy klim eers weer 4 April op die volgende skip.

Ek wonder altyd of ek hom sal erken as hy deur die hekke op die lughawe kom, nadat ek hom so lank nie gesien het nie. Dit het darem gelukkig nog nooit gebeur nie. Ag ek sien so uit na sy kuiertjie!!! :D:D

Ta-An
Jan 1st 2010, 03:38 PM
Ons is saam met jou bly (((hug))) :pp