PDA

View Full Version : Bespreking 2012 : Nostradamus



Die Filadelfieer
Jan 28th 2010, 05:57 AM
Ek het redelik onlangs 'n baie insiggewende dokumentÍr gesien met hierdie titel, handel meestal oor die sogenaamde "verlore boek van Nostradamus", 'n versameling sketse wat die slim manne reken hy gemaak het en wat die eindtyd in detail voorspel. Hierdie einste datum is natuurlik ook nou alombekend as gevolg van die Hollywood film wat rondom sommige van die 2012 teoriŽ gebou is.

Oor Nostradamus kan mens natuurlik baie sÍ ( en ons kan ook verseker hier oor hom gesels !) , maar wat vir my wel baie interesant is , is die feit dat al die kenners waarmee onderhoude gevoer word in die dokumentÍr vanuit 'n sekulÍre oogpunt reken dat daar inderdaad 'n apokoliptiese tydperk op hande is, hetsy as gevolg van sekere "tipping points" wat ons klimaat betref of selfs die wat reken dat ons eie son ons gaan doodmaak. Nog meer interesant is die feit dat hulle eintlik maar net kon verwys na die Bybel om dieselfde inligting te kry : sonder dat hulle dit besef is hulle besig om die Johannes-openbaring te bevestig !

Johnny
Jan 28th 2010, 06:39 AM
Ek het die film 2012 gaan kyk. Dit laat jou op jou stoel bewe want die "special effects" en "animation" is so goed, dat dit amper onwerklik voel...so werklik is dit. Aan die einde van die film bou hulle egter 3 "Noah's Ark's". Ek reken as hulle net die Bybel geraadpleeg het sou hulle gesien het die vloed was alreeds. Nietemin 'n baie spanningsvolle rolprent wat ongelowiges behoort wakker te maak. Ek het 'n ander dvd by die huis, "The 11th Hour" waarvan Leonardo de Caprio die aanbieder is. Almal, insluitenede hy self op die dvd glo in evolusie, en selfs hulle is oortuig dat die einde naby is. Die hele mensdom en elke geloof verwag die einde.....maar NIE almal sal gereed wees nie. Wat Nostradamus, Siener van Rensburg en vele ander aan betref..........ek hou maar liewer vas aan die Ewig onveranderde Woord van God.

Nietemin bied hulle interresante leestof vir die toilet.

Roelof
Jan 29th 2010, 03:27 AM
Fila

Die jaar 2012 is 'n interessante datum en die New Agers beplan om dan 'n "Nuwe Era" op aarde in te stel

Volgens my navorsing is die Nuwe Wereld Orde reeds in ongeveer 1991 gebore en kan teen einde 2012 ten volle ontplooi wees

Al wat dit vir my beteken is dat die Wederkoms naby is !!!

Ek glo nie dat Nostradamus se inligting van die Here kon nie, ek lees eerder Daniel en Openbaring



The New Illuminati

One of the characteristics ascribed to the shadowy group of Illuminati members, who meet once a month to decide how they are going to control the world, is immense wealth. The other is influence over governments and the media that borders on domination
http://www.news24.com/Content/Column...New_Illuminati

New world economic order takes shape at G20
http://www.reuters.com/article/newsMaps/idUSTRE58O1FB20090925

I waited for this moment for a very long time. Keep your eyes on the Return of Christ – Roelof

Group of Seven fights irrelevance in new world order
http://in.reuters.com/article/businessNews/idINIndia-42913120091005

Obama Seeks Global Regulation
http://www.thetrumpet.com/index.php?q=6548.5028.0.0

Obama wants G20 to rethink global economy
http://www.reuters.com/article/ousivMolt/idUSTRE58G34Z20090921

French President Sees End of Dollar as Single Reserve Currency
http://www.thetrumpet.com/index.php?q=6485.4963.0.0

New world currency order starts to unfold
http://www.thenational.ae/apps/pbcs.dll/article?AID=/20090922/BUSINESS/709219952/1137

UN wants new global currency to replace dollar
http://www.telegraph.co.uk/finance/currency/6152204/UN-wants-new-global-currency-to-replace-dollar.html

HSBC bids farewell to dollar supremacy
http://www.telegraph.co.uk/finance/comment/ambroseevans_pritchard/6211858/HSBC-bids-farewell-to-dollar-supremacy.html

Dollar's days of dominance may end
http://www.washingtontimes.com/news/2009/sep/29/dollars-days-of-dominance-may-end/?source=newsletter_must-read-stories-today_more_news_carousel

The demise of the dollar
http://www.independent.co.uk/news/business/news/the-demise-of-the-dollar-1798175.html

An unhealthy privilege
When the U.S. dollar ultimately loses its status as the world’s premier reserve currency it will be painful for all involved, almost certainly disorganized, and very possibly a very good thing.
http://blogs.reuters.com/great-debate/2009/09/29/an-unhealthy-privilege/

World Bank President Sees Dollar’s Status Diminishing
http://www.thetrumpet.com/index.php?q=6616.5083.0.0

REFORMING THE UN: HOLY SEE POINTS TO KEY ISSUE
http://www.zenit.org/article-26883?l=english

A year after financial crisis, a new world order emerges
http://www.miamiherald.com/news/politics/AP/story/1223712.html

Leader: Repeated US failures show new world order
http://www.presstv.ir/detail.aspx?id=105467&sectionid=351020101

Son of the South
Feb 2nd 2010, 01:28 PM
Wat Nostradamus, Siener van Rensburg en vele ander aan betref..........ek hou maar liewer vas aan die Ewig onveranderde Woord van God.

Nietemin bied hulle interresante leestof vir die toilet.Johnny, ek stem saam met jou sentiment oor die Woord, maar ek vind dit vreemd dat jy Siener en Nostradamus so langs mekaar in een sin gebruik. Dit is redelik bekend dat Nostradamus van okkultiese praktyke gebruik gemaak het om sy voorspellings te doen. Siener se getuienis is die van 'n ware Christus gelowige, of het jy ander inligting?

Onthou, nie almal wat Siener se visioene interpreteer is gelowiges nie. Wel, ook nie almal wat die Bybel interpreteer is gelowiges nie.

Johnny
Feb 3rd 2010, 05:13 AM
Onthou, nie almal wat Siener se visioene interpreteer is gelowiges nie. Wel, ook nie almal wat die Bybel interpreteer is gelowiges nie.

Son of the South....is soos jy se, maar gelukkig kan ons op God se Woord vertrou......en Siener sin WANTROU.

Hier is 'n skakels vir meer oor Siener. Ek dink die boerevolk sien hom as hulle messias. Ek het ook voor 1994 sy boek gelees....'n vuurwapen gaan aanskaf....blikkies kos begrawe (ek dink hulle is nou al vrot). Ek het intussen Jesus aangeneem en ontslae geraak van die vuurwapen, maar ek koop nog blikkies kos....vir daaglikse gebruik.

http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Siener.htm

Son of the South
Feb 3rd 2010, 06:12 PM
:OFFT: Ons neem die gesprek oor Siener verder by hierdie (http://bibleforums.org/showthread.php?202730-Siener-van-Rensburg-Is-daar-n-storie-agter-die-storie&p=2339021) draad, dan hou ons hierdie draad by die onderwerp.