PDA

View Full Version : Een van ons vriende nodig hulp



Francois Marais
Feb 7th 2010, 06:06 PM
Enige een van die Mods.
Kan julle asb vir Ettienne Marais help. Hy kan nie meer inlog op BF vandat die forum verander het nie. As een van die mods kan help kan hulle my kontak per PM en ek sal Ettienne se mail address aanstuur.

Dankie vir die hulp

Die Filadelfieer
Feb 8th 2010, 05:52 AM
Het Ettiene al reg gekom ? Ta-An kan dalk help aan die tegniese kant ?

CFJ
Feb 8th 2010, 06:12 AM
Enige een van die Mods.
Kan julle asb vir Ettienne Marais help. Hy kan nie meer inlog op BF vandat die forum verander het nie. As een van die mods kan help kan hulle my kontak per PM en ek sal Ettienne se mail address aanstuur.

Dankie vir die hulp

Hi Francios,

Ek het gaan kyk in die lede-register en sy naam kom glad nie daar voor nie. Ek sal net weer seker gaan maak, maar as dit so is weet ek nie hoekom nie en wil voorstel dat hy weer registreer, sou dit die geval wees dat hy glad nie opgeteken is in die register nie.

Francois Marais
Feb 8th 2010, 07:10 AM
Hi CFJ. Sien sy account staan op Guest:
http://bibleforums.org/member.php?37421-Etienne-Marais

Kan hom vra om net weer van voor af te register.
Dankie vir die hulp.

CFJ
Feb 8th 2010, 07:12 AM
Francios,

Ons het sy wagwoord vir hom deur e-pos gestuur. Hy sal net 'n draad moet oopmaak in Chat to the moderators, vir aandag Ta-An, voor hy sal kan deelneem. Daar is iets wat sy met hom wil bespreek oor skakels wat teen die reŽls is.