PDA

View Full Version : Hoe weet jy??



Ta-An
Feb 26th 2010, 08:32 PM
.......Wanneer dit jou gebed is wat beantwoord is, en of dit bloot per toeval is?? :hmm:

Theophilus
Feb 26th 2010, 08:38 PM
You say the sweetest things.

...if only I understood.

Ta-An
Feb 26th 2010, 08:56 PM
You say the sweetest things.

...if only I understood.

oh boy!!
You know you are in the ladies forum... so we'll have to honey and feather you ...right????

Lanie
Feb 27th 2010, 05:08 AM
Ek glo nie aan toeval nie.

Ek glo dat wanneer jy bid vir iets en dit gebeur is dit omdat God dit so wil h. Ek glo dat Hy alwetend is, en dit sluit alle toekomstige dinge en ons gebede in. Dus begin Hy al lank voor jy iets vra om die omstandighede so te laat saamloop sodat dit waarvoor jy bid kan gebeur. Dis nou te s as Sy antwoord ja is.

Wat is dit wat jou laat wonder hieroor, An? Het daar iets spesifiek gebeur?

Ta-An
Feb 27th 2010, 02:17 PM
Nee ..... net mense wat beweer dat al bid jy nie vir iets om jou toe te val nie, dit in elke geval met jou sal gebeur....

marline
Mar 9th 2010, 06:01 AM
Net soos Lanie, glo ek ook nie aan toeval nie. Elke ding wat met ons gebeur, gebeur met 'n doel, al sien ons dit nie altyd raak nie, en soms wil ons dit nie sien nie.