PDA

View Full Version : Is ons dae nou korter ?



Die Filadelfieer
Mar 4th 2010, 07:12 AM
Interesante berig (http://www.nuus24.com/Content/Sci-tech/Nuus/1529/bf92b5fa067745df855ba8b88264c414/03-03-2010-08-05/Aardbewing_het_glo_aarde_se_as_geskuif)wat reken dat die onlangse aarbewing in Chille die aarde se as geskuif het tot so 'n mate dat ons dae nou 1.26 milisekondes korter is.


Gross meen dat indien die dit met 8cm geskuif het, dae met 1.26 millisekondes sou verkort het.


Beteken dit nie ons gaan nou vir 1.26 m/sek per dag korter lewe nie ? ;)

Ta-An
Mar 4th 2010, 08:34 AM
So word ons nou vinniger of stadiger ouer??

Johnny
Apr 6th 2010, 01:05 PM
So word ons nou vinniger of stadiger ouer??

Nee....dit beteken die Wederkoms is nou nader as ooit!:P

Willem
Apr 9th 2010, 09:34 PM
Nee....dit beteken die Wederkoms is nou nader as ooit!:P

elke dag en elke sekonde Johnny! yeee ha!