PDA

View Full Version : Help asseblief Voorbiddingvra, saam bid



CindyB
Mar 7th 2010, 10:12 AM
Hi Almal

Ek is nuut. Wil uitvind of daar 'n spesifieke plek is waar ons gebed kan vra, en vir mekaar bid?

Baie Dankie

Cindy

Ta-An
Mar 7th 2010, 02:27 PM
Cindy, ek was onder die indruk dat mens eers van 'n betrekking verseker moes wees voordat mens emigreer??

Ek bid en vra dat die Here die regte deure vir julle sal oop maak om gevestig te raak :pray:

Die Filadelfieer
Mar 8th 2010, 06:09 AM
Hallo Cindy,
Jy is meer as welkom om dit sommer hier te doen.

CindyB
Mar 8th 2010, 11:43 AM
Dankie julle. Ta-An, die Visa waarop ons hier is, is op grond van sy kwalifikasie en ondervinding, maar jy moet steeds self werk kom soek as jy hier kom. Dit is ook maar taai om werk te kry want mens het nie "Auzzie" werks ondervinding nie en is dit die groot rede waarom mens maar sukkel om werk te kry.

2 van die banke hier het my man geskakel en so tipe van 'n telefoon onderhoud met hom gedoen en aan hom gese dat hy nou ge-kort lys is vir 2 poste. Ek wil asb julle vra om saam met ons te bid dat dit posetief sal wees en dat hy werk sal kry. Ons het nie met vreeslik baie kontant die skuif gemaak nie en het regtig werk baie gou nodig.

Baie dankie vir jul gebede. Ek bid ook graag saam vir ander se gebed.

Cindy