PDA

View Full Version : Bespreking Visvang in die Dooie See.



Johnny
Mar 8th 2010, 01:42 PM
Het julle geweet dat NIKS in die Dooie See lewe nie? Dit is amazing om op die water te dryf. Jou hele lyf lyk of jy in 'n bad met olie geswem het.

Het julle ook geweet dat daar al 'n "Dead Sea Fisheries" gestig is? Maar daar is dan nie vis in nie. Wel, ons lewe in die laaste dae en God se dat daar weer vis sal wees, en die Dooie See sal gesond word.

Eze 47:8 En hy het vir my gesÍ: Hierdie waters vloei weg na die oostelike landstreek en loop in die Vlakte af en gaan na die see; in die see word dit uitgelei, sodat die waters daarvan gesond kan word.
Eze 47:9 En al die lewende wesens wat wemel, oral waar die dubbele stroom kom, sal lewe; en daar sal Ďn menigte visse wees, omdat hierdie waters daarheen gekom het; en diť waters sal gesond word, en alles sal lewe waar die stroom kom.

http://en.wikipedia.org/wiki/Dead_Sea

Fish breeding next to the Dead Sea

http://www3.interscience.wiley.com/journal/119706134/abstract?CRETRY=1&SRETRY=0