PDA

View Full Version : Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??



Ta-An
Mar 8th 2010, 07:04 PM
Hierdie grappie gaan sy krag verloor as ek dit gaan vertaal


While attending a marriage seminar on communication, Gatiep and his wife, Meraai listened to the instructor declare:
'It is essential that husbands and wives know the things that are important to each other.
For instance, gentlemen, can you name your wife's favourite flower?'
Gatiep leaned over, touched his wife's arm gently and whispered,
'Self-Raising, n?'

Vraag bly....Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??

mari
Mar 24th 2010, 08:16 AM
Ja, Ta-An ....

My manlief se favourate flower is daai oulike pakkies " vanilla muffin mix " ...

he-he.......m

Ta-An
Mar 24th 2010, 10:48 AM
mari....kap so biki vars Lavender daarby in ...heerlik... die vd Roberts vrou variasie...dit het so 'n lang spriet blommetjie aan...daardie ene is eetbaar :)

mari
Feb 24th 2011, 10:58 AM
Ta-An ....

.... meeste manne kan nie van brood aleen lewe nie ......... so bietjie botter en konfyt, en dit op 'n muffin, help .....

:spin: