PDA

View Full Version : Bespreking Vervolging van Christinne in die laaste dae!



Johnny
Mar 9th 2010, 07:18 AM
Dit is nog 'n teken van die naderende Wederkoms van Christus.

(Mat 10:22) En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
(Mat 24:9) Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam.
(Mar 13:13) En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

This article is about acts committed against Christians because of their faith. For negative attitudes towards Christians, see Anti-Christian sentiment (http://en.wikipedia.org/wiki/Anti-Christian_sentiment). For criticism of the doctrines and practices of Christianity, see Criticism of Christianity (http://en.wikipedia.org/wiki/Criticism_of_Christianity).

Persecution of Christians is the religious persecution of Christians (http://en.wikipedia.org/wiki/Christian) as a consequence of professing their faith, both historically and in the current era.

http://en.wikipedia.org/wiki/Persecution_of_Christians

Ongelukkig gaan chrsitinne NIE net deur Moslems en ander gelowe vervolg word nie, maar die WARE kerk gaan deur die "kerk" vervolg word. Christelike Kerke, ongeag van hulle denominasie wat die ware Woord van God volg, wat nie deel wil wees van die hoofstroom nie, SAL deur hierdie kerke vervolg word. Alle kerke vat hande met die RKK wat ook die eenwereld valse kerk in die eindtyd sal lei. Net soos anti-semitisme (Jode haat) aan die opbou is, so is die opbou van christen haat besig om op te vlam. Die oorgroter meerderhied van die kerk is reeds besig met 'n ander Jesus, 'n ander Evangelie en 'n ander Heilige Gees, net soos dit in "The Passion of the Christ" gewys word.

Is jy gereed?

Philip dT
Mar 9th 2010, 02:48 PM
Johnny, ek het 'n nuwe draad oopgemaak oor antisemitisme (http://bibleforums.org/showthread.php?204655-Antisemitisme) wat nou hierby aansluit.

lukeskywalker
Apr 5th 2010, 11:46 AM
Baie waar Johnny, en ek dink ons het dit nog baie gemaklik in Suid-Afrika, daar is nie regtig vervolging van mense oor hulle geloof nie, maar daardie tye kan kom.