PDA

View Full Version : Jona en daai vis..



Willem
Apr 9th 2010, 09:39 PM
Mat 12:39 Maar Hy antwoord en s vir hulle: n Slegte en owerspelige geslag soek na n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.
Mat 12:40 Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, s sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
Mat 12:41 Die manne van Ninev sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, enmeer as Jona is hier!

so as iemand weer se wat van Jona....... vra hom of Hy Jesus glo.... Hy getuig dat dit waar is...:pp

O en terloops , Oom Chuck Missler reken Nineve het vis afgod aanbid...nou kom Jona, tink na vis (miskien wit gebleik :hmm: ) en se vir hulle bekeer julle :lol: ek dink die Here ken ons mensdom SO' goed en weet NET hoe om alles te doen..:spin:

Die Filadelfieer
Apr 12th 2010, 07:49 AM
Baie interesant ! Het jy dalk meer inligting hieroor Willem ?

Willem
Apr 12th 2010, 06:53 PM
Sodra skoonma klaar is met bible in 24 hours *-) dan kan ek die opsoek en reference gee?

RR van Wyk
Apr 13th 2010, 06:45 AM
Dit is regtig 'n baie interresante stukkie hierdie , het dit gisteraand gelees. Die geleerdes het basies vir Jesus ges dat as Hy is wie Hy s Hy is, moet Hy aan hulle 'n wonderteken wys. Hy het toe vir hylle ges dat al teken wat hulle sal kry is die teken van Jona. Want net soos Jona 3dae en 3nagte in die maag van die vis was, net so sal die Seun van die mens vir 3dae en 3nagte in die dieptes van die aarde wees.

Ook het Jesus ges dat Jona ongelowiges tot bekering gebring het. En die koningin van die Suide het persoonlik gegaan om Salomo persoonlik te ontmoet en sy het ook tot bekering gekom.
Verder het Jesus ges dat die mense van Nineve waar Jona na gegaan het, tydens die oordeel teen daardie huidige geslag sal getuig, want die ONGELOWIGE HET GEGLO WAT JONA HULLE VERTEL HET NET SO HET DIE KONINGIN VAN DIE SUIDE GEGLO WAT SALOMO GES HET, MAAR DIE EEN WAT VOOR HULLE STAAN IS GROTER AS JONA EN DIE KONINGIN, EN STEEDS GLO DIE "GELOWIGES, DIE GELEERDES" NIE IN HOM.

Dit is 'n sterk getuie hierdie met baie outoriteid.