PDA

View Full Version : Die woord, laat dit kom...



Ta-An
Apr 29th 2010, 06:55 PM
Jer 17:15 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=24&CHAP=17&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=15) Daar sÍ hulle vir my: Waar is die woord van die HERE? Laat dit tog kom!

Wat is die moontlikheid dat hier na Jesus verwys word??
Laat die woord van die Here kom!!

Vergelyk met Johannes 1:1 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=1&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=1) In die begin was die Woord, en die Woord was byGod, en die Woord was God.

Johnny
Apr 30th 2010, 07:41 AM
Vers 17 se:

Jer 17:16 Wat my aangaan, ek het my nie onttrek om U as herder te volg nie, en die ongelukkige dag het ek nie begeer nie. U weet dit. Wat uit my lippe uitgegaan het, was voor u aangesig.

Hy is die herder.