PDA

View Full Version : Bespreking Waarsku hulle dringend!



Johnny
May 5th 2010, 10:24 AM
Waarsku hulle dringend!

Luk 16:27 En hy s: Ek bid u dan, vader, om hom na my vader se huis te stuur—
Luk 16:28 want ek het vyf broers—om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie.

Hierdie verhaal is van die ryk jongman wat in die hel opeindig en baie graag wil he dat iemand uit die dode moet terugkeer om sy broers te waarsku om hulle lewens in orde te kry voor hulle beland waar hy is. Ek voel partykeer soos die ryk jong man.....en wie weet, dalk moet ek eendag self (uit die hel) hierdie uitroep aan die Here maak: "Waarsku hulle dringend!!!!!!!"

Ek weet ek kom baie keer hard oor, maar die waarheid is hard. Nou nie dat ek se ek/ons weet altyd die waarheid nie. Geensins. Maar ek het 'n noodkreet omdat ek sien wat in die wereld aangaan, dat ek sien hoe baie mense besig is om meer gesag te he vir boeke oor die bybel in plaas van die Bybel self. Daar is 'n tipe evangelie daar buite wat mooi lyk en reg lyk, maar ons word daarteen gewaarsku.

2 Petrus 2:1 Maar daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer, en ook die Here wat hulle gekoop het, verlon en ‘n vinnige verderf oor hulleself bring;

Met hierdie plasing verwys ek na niemand nie, ek wil net met 'n DRINGENHEID 'n waarskuwing plaas dat ons ALMAL sal wakker te wees. Spurgeon het self nie doekies omgedraai nie.


Charles H. Spurgeon

A lie travels round the world, while Truth is putting on her boots

I would rather lay my soul asoak in half a dozen verses [of the Bible] all day than rinse my hand in several chapters.

A sermon wept over is more acceptable with God than one gloried over.

On Acts 26:28—Almost persuaded to be a Christian is like the man who was almost pardoned, but he was hanged, like the man who was almost rescued, but he was burned in the house. A man that is almost saved is damned.

The most useful members of a church are usually those who would be doing harm if they were not doing good.

It is not to improve the Gospel, but to repeat it when we preach, and obey it when we hear.

A lie to our fellow men is meaness, but a lie to God is madness.

When the pure Gospel is not preached God's people are robbed of the strenth which they need in their life-journey.

A vigorous temper is not altogether an evil. Men who are easy as an old shoe are generally of little worth.

Free will carried many a soul to hell, but never a soul to heaven.

If I were a Roman Catholic, I should turn a heretic, in sheer desperation, because I would rather go to heaven than go to purgatory.


Is of sal ons skuldig daaraan wees dat ons mede broers/susters verlore sal laat gaan weens ons eie gebrek aan kennis?

1 Korinthiers 8:11 En moet die swakke broeder vir wie Christus gesterf het, verlore gaan deur jou kennis?


Een ding waaraan ek DEFINITIEF skuldig is, is die manier hoe ek 'n boodskap oorbring. :B Ek is nie trots daarop nie omdat dit maklik verkeerd opgeneem kan word, en meestal is dit ook die geval. Soos hulle in engels se: "Bare with me". Ek wil graag hard daaraan werk, net soos ek hard daaraan werk om my deel te doen om siele vir die Here te wen deur WAARHEID.

Die Filadelfieer
May 5th 2010, 11:38 AM
Jy skryf baie waar dinge Johnny, en mens kan eintlik nie anders as om saam met jou te stem nie. Ek lees as 'n voorbeeld 'n artikel waar die Bybel as een groot mite afgemaak word, en dan wonder ek waar ons nog gaan eindig met al hierdie dinge.
Een punt waar ek wel van jou verskil is die volgende :


....en wie weet, dalk moet ek eendag self (uit die hel) hierdie uitroep aan die Here maak.....

Ek twyfel of jy dit ernstig bedoel het, maar ek wil graag s dat as daar een ding is waaraan ons wel kan vasklou dan is dit Christus se groot Verlossingsdaad, wat so volmaak was dat nie 'n enkele een van Sy kinders hoef te wonder of hulle wel die ewige lewe saam met Hom berwe het nie. Dit is, glo ek, die eintlike Evangelie wat ons moet uitdra na die wreld : een van hoop en van 'n lewe sonder vrees en twyfel.

Johnny
May 5th 2010, 11:48 AM
Fila, ek weet ek is waarlik wedergebore. Ek weet ek is oppad hemel toe.......maar as ek binne in my self kyk partykeer dan wonder ek of ek dit ooit gaan maak, want ek sondig daagliks en stel mense teleur. Daar is nie baie wat glo dat die koms van die Here naby is nie (vergeet eers dat ons koms naby is omdat ons enige oomblik kan sterf) , en juis daarom is dit vir my 'n persoonlike uitdaging om mense te probeer waarsku oor die leun daar buite. Dit is vir my regtig HARTSEER as ek sien hoe kosbare mense links en regs deur satan se slim streke mislei word.:cry:

Sien ook "God se Geregtigheid"

http://bibleforums.org/showthread.php?209643-God-se-Geregtigheid&p=2402480#post2402480

Ta-An
May 5th 2010, 12:18 PM
Johnny...Jesus s: "...kyk Ek kom gou.."

Johnny
May 5th 2010, 12:24 PM
Johnny...Jesus s: "...kyk Ek kom gou.."

Ta-An.....daar is sommiges wat dit nie glo nie. DIT moet julle VERAL weet:

2Pe 3:3 Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel
2Pe 3:4 en s: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af.

Ta-An
May 5th 2010, 01:24 PM
2Pe 3:4 en s: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af.Sy Heilige Gees is die belofte dat Hy weer gaan kom :)

Johnny
May 5th 2010, 01:33 PM
Sy Heilige Gees is die belofte dat Hy weer gaan kom :)

Luk 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte (Heilige Gees) van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.

Willem
May 9th 2010, 07:53 PM
Hi Johnny,

So werk die Here maar met ons almal, en perhaps is dit presies nodig dat jy die waarheid so onwrikbaar op hamer, met liefde boet nie met eish nie *-)

Die ware evangelie is ding wat ek so paar aande terug oom Chuck op God tv gekyk en toe seg hy die evangelie word nie meer gepreek in baie kerke nie en noem to e2 plekke waar die evangelie pertinent uitgespel word ! Skok besef ek die oom is reg en ek weet darem nou was iemand my vra om die evenagelie te se kan ek Woord self laat praat i.p.v. my skewe en menslike woorde.. hand 2:22-36 en 1 kor 5 :1-8 Wow, dankie... oom Chuck...

Die Here werk in "starnge en wonderfull ways" so effe verplaas duer liefie wat eers fbook wou opvang en ek loer toe na God Tv en seg oom Chuck jy moet woord bestudeer, vers vir vers jouselfers , want jou saligheid jang daarvan af, nie wat hy of enige iemand anders seg nie, maar wat God se, so moenie net lees en bid nie, bestudeer die woord , selgroepe werk beste, want die Heilige Gees neem oor en ons soek en kry antwoorde en groei so om te word wat die Here wil he ons moet wees... stunning om So 'n Here te dien wat altyd sorg en lei en leer

Johnny
May 10th 2010, 06:14 AM
Willem, ek dink ons vertrou vandag te veel op boeke wat mense skryf oor die Bybel op "christelike boek winkels" se rakke. Mense bestudeer NIE meer die Bybel nie, inteendeel, enige boek behalwe die Bybel word as "waarheid" aanvaar. Ons leef in die era van mense regte...die kerk van die Laodica. Dit beteken "menseregte"! Die Woord is nie meer die gesagehebbende nie, maar wat mense se.

Willem
May 10th 2010, 08:36 PM
Willem, ek dink ons vertrou vandag te veel op boeke wat mense skryf oor die Bybel op "christelike boek winkels" se rakke. Mense bestudeer NIE meer die Bybel nie, inteendeel, enige boek behalwe die Bybel word as "waarheid" aanvaar. Ons leef in die era van mense regte...die kerk van die Laodica. Dit beteken "menseregte"! Die Woord is nie meer die gesagehebbende nie, maar wat mense se.

Dis juis wat my so opgewonde maak, die ooms is besig om my te leer hoe om Bybel te bestudeer, prakties ( en spesifiek ook die Bybel eerste en dan as jy tyd het ander boeke ook ) want dis soos die never ending studie wat te groot lyk en to moeilik voel en nou stuur Here iemand wat se, "man jy begin net by die begin en dan lees jy die hoofstuk en gebruik e-sword en bid vir leiding en vra oor die goed wat jy nie verstaan nie, O en skryf die vrae sommer neer en dan lees jy na week weer deur en sien watter het die Heilige Gees al vir jou kom duidelik maak het " (sonder dat jy moontlik eerrs bewus is daarvan ) en dan staan jy en tel jy jou kinnebak van grond af op en is dit nie meer 'n berg nie maar 'n unending avontuur wat voorle om meer te leer en te lees!